Pillangó Placements is deur Plus 50 Media getaak vir die werwing van ’n ervare advertensie bemarker vir twee van die maatskappy se publikasies wat gerig is op die seniorsmark van Suid-Afrika, Plus 50 (twee maandeliks) en die Plus 50 Streek wat elke 6 maand publiseer word. Die tydskrif is ’n gevestigde huishoudelike naam in die bedryf en is ook digitaal beskikbaar. Daar is landwyd intekenare en tuisaflewering sowel as posaflewering geskied.
Die firma is op soek na ‘n ervare advertensiebemarker met bewese toepaslike ervaring. Hul hoofkantoor is in Lynnwood, Pretoria, en die kandidaat moet in Pretoria woonagtig wees alhoewel die personeelspan grootliks van hul huise af werk.
Die tydskrif het landwyd adverteerders.
Die geskikte kandidaat, wat direk aan die Redakteurs verantwoordelik sal wees, sal redaksionele en administratiewe steun ontvang. Die persoon moet egter sterk selfstandig kan werk en tegelyk ook goed in ‘n span kan saamwerk.
Vereistes
Desired Skills:
* Der Gehaltsbenchmark wird auf Basis der Zielgehälter bei führenden Unternehmen in der jeweiligen Branche ermittelt und dient Premium-Nutzer:innen als Richtlinie zur Bewertung offener Positionen und als Orientierungshilfe bei Gehaltsverhandlungen. Der Gehaltsbenchmark wird nicht direkt vom Unternehmen angegeben. Er kann deutlich über bzw. unter diesem Wert liegen.