Enable job alerts via email!

Sportverslaggewer (Johannesburg, Pretoria of Kaapstad)

Media24 / Afrikaans News

Wes-Kaap

On-site

ZAR 200,000 - 300,000

Full time

Today
Be an early applicant

Job summary

'n Leiding gegewende nuusorganisasie soek 'n energieke en kreatiewe sportverslaggewer. Die ideale kandidaat het 'n passie vir sport, uitstekende skryfvaardighede in Afrikaans, en kennis van die Suid-Afrikaanse sportlandskap. Die rol behels die skryf van berigte, identifisering van storie-idees, en werk onder druk. Hierdie pos bied 'n opwindende omgewing met geleenthede vir groei.

Qualifications

  • Ervaring in sportjoernalistiek in Afrikaans.
  • Begrip vir die reëls en nuanses van sportsoorte.
  • Breë kontakbasis.

Responsibilities

  • Identifiseer storie-idees vir sportberigte.
  • Bly op hoogte van sportgebeure.
  • Skryf kreatiewe en goed nagevorste sportnuusberigte.

Skills

Uitmuntende skryfvaardighede in Afrikaans
Ervaring as sportjoernalis
Kennis van die Suid-Afrikaanse sportlandskap
Skerp nuussin
Vermoë om onder druk te werk
Job description
Overview

Netwerk24 het ’n vakature vir ’n sportverslaggewer in Johannesburg, Pretoria of Kaapstad. Hierdie pos is ideaal vir iemand wat energiek en kreatief is, met ’n groot liefde en geesdrif vir sport en ’n sterk sin vir sportnuus. Die posbekleër sal aan Netwerk24 se sportredakteur rapporteer.

Netwerk24 bied ’n opwindende werkomgewing met ruim geleenthede vir groei.

Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal voorkeur gegee word aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe.

Responsibilities
  • Identifiseer storie-idees vir sportberigte waarby Netwerk24 se lesersmark aanklank sal vind;
  • Ontwikkel storie-idees tot gesaghebbende sportberigte in Afrikaans;
  • Bly op die hoogte van sportgebeure;
  • Bou en onderhou ’n sterk kontakbasis wat Netwerk24 in staat stel om die markleier in sportnuus in Suid-Afrika te bly;
  • Skryf kreatiewe, sterk en goed nagevorste sportnuusberigte waarin ’n verskeidenheid bronne gebruik word, en unieke en boeiende wedstrydverslae.
  • Help met produksiepligte wat insluit publisering van sportberigte aanlyn.
  • Bereidheid en beskikbaarheid om ongereelde ure en dikwels oor naweke en op vakansiedae te werk.
Qualifications
  • Uitmuntende skryfvaardighede in Afrikaans;
  • Ervaring as sportjoernalis, in Afrikaans;
  • Kennis van die Suid-Afrikaanse sportlandskap asook internasionale sportgebeure;
  • Begrip vir die reëls en nuanses van die sportsoorte wat vir Netwerk24 se lesers belangrik is;
  • ’n Skerp nuussin;
  • ’n Breë kontakbasis;
  • Die vermoë om onder druk te werk en spertye te haal;
  • Die vermoë om onafhanlik te kan werk, maar ook as lid van ’n span.
Employment Equity

Netwerk24 has a vacancy for a sports reporter in Johannesburg, Pretoria or Cape Town. This position is ideal for someone who is energetic and creative, with a great love and enthusiasm for sport and a strong sense for sports news. The position holder will report to Netwerk24’s sports editor.

Netwerk24 offers an exciting work environment with ample opportunities for growth.

Duties
  • Identify story ideas for sports reports that will resonate with Netwerk24's readership;
  • Develop story ideas into authoritative sports reports in Afrikaans;
  • Stay up to date with sporting events;
  • Build and maintain a strong contact base that enables Netwerk24 to remain the market leader in sports news in South Africa;
  • Write creative, strong and well-researched sports news reports using a variety of sources, and unique and engaging match reports.
  • Assist with production duties that include publishing sports reports online;
  • Willingness and availability to work irregular hours and often over weekends and holidays.
Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.