Enable job alerts via email!

Beheerliggaampos: Natuurwetenskappe Graad 8 - 9 en Fisiese Wetenskappe Graad 10 - 12

Hoërskool Pionier

Centurion

On-site

ZAR 200,000 - 350,000

Full time

6 days ago
Be an early applicant

Job summary

'n Afrikaansmedium skool soek 'n onderwyser vir Natuurwetenskappe en Fisiese Wetenskappe beplan om op 1 Januarie 2026 te begin. Aansoeke moet voor 1 Oktober 2025 ingedien word. Gunstige ontspanne werksomgewing met 'n dinamiese span.

Job description
Overview

Beheerliggaampos beskikbaar by Hoërskool Zwartkop:

Natuurwetenskappe Graad 8–9 en Fisiese Wetenskappe Graad 10–12

Posaanvaarding en Besonderhede

Posaanvaarding: 1 Januarie 2026

Aansoeke sluit: Woensdag, 1 Oktober 2025

E-pos aansoeke na aansoeke@zwarries.co.za

Indien aansoekers teen Woensdag, 8 Oktober 2025 nie uitgenooi is vir ’n onderhoud nie, moet aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.

Hoërskool Zwartkop is ’n dinamiese Afrikaansmedium skool met 120 onderwysers en 1 900 leerders wat as ’n gerekende rolspeler in die onderwyslandskap erken word.

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.