Job Search and Career Advice Platform

Enable job alerts via email!

VOORRAADBEHEER-KLERK (WOLSELEY)

HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department

Wolseley

On-site

ZAR 200 000 - 300 000

Full time

Yesterday
Be an early applicant

Generate a tailored resume in minutes

Land an interview and earn more. Learn more

Job summary

‘n Voorbeeld maatskappy in Wolseley is op soek na 'n betroubare Voorraadbeheer Klerk wat verantwoordelik sal wees vir effektiewe voorraadhantering en ondersteuning van daaglikse bedrywighede. Die kandidaat moet 'n minimale van 2 jaar ervaring hê en vaardig wees in Afrikaans en Engels. Die pos vereis hoë vlakke van betroubaarheid en organisatoriese vermoë. Werksure is van Maandae tot Saterdae.

Qualifications

  • Minimum 2 jaar ervaring in 'n soortgelyke posisie.
  • Fisies instaat om voorraad hanteer en te bestuur.
  • Bereid om Maandae tot Saterdae te werk.

Responsibilities

  • Ontvang en bestuur voorraad akkuraat op die stelsel.
  • Hou rakke en werkruimtes skoon en netjies.
  • Help kliënte met navrae en bied professionele diens aan.

Skills

Afrikaans en Engels vlot
Goeie organisatoriese vaardighede
Betroubaarheid
Detailgeoriënteerd
Basiese rekenaarvaardighede
Job description

Ons kliënt is op soek na ’n betroubare, detailgerigte en gemotiveerde Voorraadbeheer Klerk om by hul span aan te sluit. Die pos is Maandae tot Saterdae en die suksesvolle kandidaat sal ’n belangrike rol speel in doeltreffende voorraadhantering, en die instandhouding van ’n georganiseerde werksomgewing en ondersteuning van daaglikse bedrywighede.

VERANTWOORDELIKHEDE
VOORRAADBESTUUR
  • Ontvang, verwerk en beheer voorraad akkuraat op die stelsel.
  • Verpak en berei kliëntbestellings betyds en korrek voor.
Skoonmaak & Huishouding
  • Hou rakke, stoorareas en werksruimtes skoon en netjies.
  • Verseker dat algemene areas, kombuis, badkamers en die buiteperseel skoon is en vry van rommel
  • Handhaaf gesondheids- en veiligheids-standaarde.
KLIËNTEDIENS
  • Help kliënte met basiese navrae en verwys hulle na die regte persoon of produk.
  • Lewer vriendelike en professionele kliënte-diens.
  • Ondersteun administratiewe en operasionele take soos benodig.
KASSIER & ADMIN ONDERSTEUNING
  • Bedryf die kasregister wanneer nodig.
  • Verseker akkurate hantering van verkope en kontant.
SPANONDERSTEUNING & ANDER PLIGTE
  • Help spanlede en bestuur met daaglikse take en aflewerings
MINIMUM VEREISTES
  • Minimum 2 jaar ervaring in ’n soortgelyke posisie
  • Bestuurslisensie sal ’n voordeel wees
  • Moet Afrikaans en Engels vlot kan praat
  • Fisies instaat en gesond om voorraad op te tel, te hanteer en te beheer
  • Bereid en beskikbaar om Maandae tot Saterdae te werk
  • Goeie organisatoriese en administratiewe vaardighede
  • Basiese rekenaar- en syfervaardighede
  • Betroubaar, stiptelik en detailgeoriënteerd
  • Vermoë om onafhanklik sowel as in spanverband te werk
AANSOEKE SLUITINGSDATUM: 1 FEBRUARIE 2026

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.

Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.