Job Search and Career Advice Platform

Enable job alerts via email!

GRAANPLAAS BESTUURDER (PORTERVILLE)

HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department

Witzenberg Local Municipality

On-site

ZAR 50 000 - 200 000

Full time

Today
Be an early applicant

Generate a tailored resume in minutes

Land an interview and earn more. Learn more

Job summary

'n Landbou maatskappy in Porterville, Suid-Afrika, is op soek na 'n betroubare individu om 'n sleutelrol te speel in die bestuur van dag-tot-dag funksies. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die fisiese uitvoering van kern graanproduksie-aktiwiteite soos plant, stroop en bemesting, sowel as die herstel en instandhouding van plaasvoertuie. Myns insien vereis 'n minimum van 3 jaar ervaring in graanboerdery, 'n graad 12 en uitstekende meganiese kennis. Werksure kan lang ure insluit.

Qualifications

  • Graad 12 met tersiêre kwalifikasie as 'n voordeel.
  • Minimum 3 jaar ervaring in graanboerdery.
  • Uitstekende meganiese kennis en vaardighede.

Responsibilities

  • Fisiese uitvoering van kern graanproduksie-aktiwiteite.
  • Herstel, diens en instandhouding van plaasvoertuie.
  • Toesig oor daaglikse plaasaktiwiteite.

Skills

Meganiese kennis
Probleemoplossingsvaardighede
Besluitnemingsvaardighede
Selfstandig werk

Education

Graad 12
Tersiêre landbou kwalifikasie

Tools

Plaasvoertuie
Trekkers
Landbou-implemente
Job description

Ons kliënt, wat geleë is te Porterville, is op soek na ’n goed betroubare en pligsgetroue persoon om ’n sleutelrol in die bestuur van die dag-tot-dag funksies te kan verrig.

VERANTWOORDELIKHEDE
  • Moet meganies baie sterk aangelê wees
  • Moet onafhanklik kan werk en selfstandig verantwoordelikheid kan neem
  • Die suksesvolle kandidaat sal persoonlik verantwoordelik wees vir en die fisiese uitvoering van alle kern graanproduksie-aktiwiteite, insluitend:
    • Plant
    • Stroop
    • Bemesting
  • Herstel, diens en instandhouding van plaasvoertuie, trekkers en landbou-implemente
  • Toesig oor daaglikse plaasaktiwiteite en personeel waar van toepassing
  • Verantwoordelik vir ordelike bestuur van toerusting en werksomgewingsveiligheid
MINIMUM VEREISTES
  • Graad 12
  • Minimum 3 jaar ervaring in graanboerdery
  • Uitstekende meganiese kennis en praktiese vaardighede
  • Vermoë om seisoenaal onder druk te werk en bereid om langure te werk
  • Goeie probleemoplossings- en besluitnemingsvaardighede
  • Geldige bestuurslisensie
  • Tersiêre landbou kwalifikasie sal ‘n voordeel wees
  • Meganiese kennis van spesifiek New New … kan voordelig wees.

AANSOEK SLUITINGSDATUM: 11 JANUARIE 2026

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.

Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.