Job Search and Career Advice Platform

Enable job alerts via email!

Securities Officer / Sekuriteite Beampte

OVK Bedryf BPK

Vrystaat

On-site

ZAR 300 000 - 400 000

Full time

Yesterday
Be an early applicant

Generate a tailored resume in minutes

Land an interview and earn more. Learn more

Job summary

'n Agrariese maatskappy in Vrystaat soek 'n pos met die fokus op die evaluering, hersiening en toesien van lening sekuriteite. Kandidate moet 'n Grade 12-onderrig met rekeningkunde hê, asook 10 jaar ondervinding in die Krediet en Debiteure veld. Die rol vereis 'n bestuurslisensie en uitstekende kommunikasie- en organisasievaardighede in beide Afrikaans en Engels. Goeie vlakke van akkuraatheid en integriteit is noodsaaklik.

Qualifications

  • 10 jaar ondervinding in Krediet/Debiteure/Sekuriteite in landbou omgewing.
  • Bestuurslisensie is vereis.

Responsibilities

  • Bied ondersteuning aan bestuur en voorsien bestuurshulpmiddels.
  • Verskaf ondersteuning aan bedryfspunte.
  • Evalueer sekuriteit dokumentasie en implementeer regstellings.

Skills

Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels
Toepaslike kennis van die Nasionale Krediet Wet
Hoë vlakke van akkuraatheid en integriteit
Rekenaarvaardig (MS Office en MS Excel)
Goeie organisasie vermoë
Goeie tydbestuur en sperdatum gedrewe
Syfervaardig

Education

Graad 12 met rekeningkunde as vak
Na-skoolse rekeningkundige kwalifikasie
Job description
Kern doel van die pos:

Evaluering, hersiening en toesien tot voldoening van alle lening sekuriteite in samewerking met relevante afdelings.

Minimum Vereistes:
  • Graad 12 met rekeningkunde as vak en/of na-skoolse rekeningkundige kwalifikasie;
  • 10 jaar ondervinding in Krediet/Debiteure/Sekuriteite in landbou omgewing;
  • Bestuurslisensie.
Vaardighede:
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Toepaslike kennis van die Nasionale Krediet Wet;
  • Assessering en evaluasie van kolleterale sekuriteit;
  • Hoë vlakke van akkuraatheid en integriteit;
  • Rekenaarvaardig (MS Office en MS Excel);
  • Vermoë om onder druk te werk;
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Goeie tydbestuur en sperdatum gedrewe;Sterk aandag aan detail.
Verantwoordelikhede:
  • Bied ondersteuning aan bestuur en voorsien bestuurshulpmiddels;
  • Verskaf ondersteuning aan bedryfspunte;
  • Evalueer sekuriteit dokumentasie en implementeer regstellings.
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Main purpose of the position:

Evaluation, review and compliance of all loan securities and collateral, in collaboration with relevant divisions.

Minimum Requirements:
  • Grade 12 with accounting as a subject and/or post-school accounting qualification;
  • 10 years experience in Credit/Debtors/Securities in an agricultural environment;
  • Driver's license.
Skills:
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Appropriate knowledge on the National Credit Act;
  • Evaluation and assessment of collateral securities;
  • High level of accuracy and integrity;
  • Computer literate (MS Office and MS Excel);
  • Ability to work under pressure;
  • Numeracy;
  • Good organizational skills;
  • Good time management and deadline driven;
  • Strong attention to detail.
Responsibilities:
  • Provide support to management and provide management tools;
  • Provide support to operating points;
  • Evaluate security documentation and implement corrections.
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.
Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.