Enable job alerts via email!
'n Voorste landbou maatskappy in Vrystaat soek dinamiese en ambisieuse kandidate om by die span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling aan die handel besigheid kry, saam met die geleentheid om nuwe vaardighede aan te leer en te groei tot bestuursvlak. Minimum vereistes sluit Graad 12 en 'n geldige rybewys in, terwyl goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels noodsaaklik is.
Uitstekende loopbaankelement vir Matrikulante!!!
OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit.
Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die Handel besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen en te groei tot bestuursvlak.
Kern doel van die pos:
Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die Handel besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen en te groei tot bestuursvlak.
Minimum Vereistes:
Vaardighede / Skills:
Verantwoordelikhede / Responsibilities:
Excellent career opportunity for Matriculants!!!
OVK Trade/Retail are looking for dynamic and ambitious candidates to join the OVK Agriculture family.
Main purpose of the position:
The successful candidate will get practical exposure to the Trade/Retail business as well as the opportunity to work with the team to learn new skills and gain business insight and grow to management level.
Minimum Requirements:
Skills / Vaardighede:
Responsibilities / Verantwoordelikhede: