Job Search and Career Advice Platform

Enable job alerts via email!

Motor Sales Person

OVK Bedryf BPK

Vrystaat

On-site

ZAR 150 000 - 200 000

Full time

2 days ago
Be an early applicant

Generate a tailored resume in minutes

Land an interview and earn more. Learn more

Job summary

'n Hoofmotorverkoper aan OVK Bedryf BPK in Vrystaat wat verantwoordelik is vir die verkoop van voertuie en verskaffing van uitstekende diens aan kliënte. Vereis 'n Graad 12 en 3 – 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf. Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels, sowel as goeie konflikhanteringsvaardighede, is noodsaaklik. Daar is 'n geleenthede vir mense van afgeteide groepe om aansoek te doen.

Qualifications

  • 3 – 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf.
  • Geldige rybewys.
  • Kennis van auto-mark standaarde.

Responsibilities

  • Uitwerk van transaksie volgens kliënt behoefte.
  • Bemarking van produk.
  • Voorraadbeheer.
  • Behartig verkoopstransaksies volgens kliënte spesifikasies.
  • Behartig inruiling volgens Auto-Mark standaarde.
  • Administrasie.

Skills

Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels
Rekenaarvaardig (MS Office)
Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede
Uitstekende bemarkings en verkopevaardighede
Goeie konflikhanteringsvaardighede
Goeie finansiële vaardighede

Education

Graad 12
Job description
Kern doel van die pos:
Main purpose of the position:
Minimum Vereistes:
  • Graad 12;
  • 3 – 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf;
  • Geldige rybewys.
Vaardighete:
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede;
  • Uitstekende bemarkings en verkopevaardighede;
  • Goeie konflikhanteringsvaardighede;
  • Goeie finansiële vaardighede.
Verantwoordelikhede:
  • Uitwerk van transaksie volgens kliënt behoefte;
  • Bemarking van produk;
  • Voorraadbeheer;
  • Behartig verkoopstransaksies volgens kliënte spesifikasies;
  • Behartig inruiling volgens Auto-Mark standaarde;
  • Administrasie.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.

Main purpose of the position:

Profitable selling of vehicles and the provision of excellent service to ensure customer satisfaction.

Minimum Requirements:
  • Grade 12;
  • 3 – 5 years’ previous experience in sales, preferably in the automotive industry;
  • Valid drivers license.
Skills:
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Excellent interpersonal and influencing skills;
  • Excellent sales and marketing skills;
  • Excellent conflict handling skills;
  • Excellent financial skills.
Responsibilities:
  • Preparing transactions as per client needs;
  • Marketing of product;
  • Manage trade-ins according to Auto Mark standards;
  • Stock management;
  • Manage sales transactions according to client specifications;
  • Administration.

OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.