Enable job alerts via email!
'n Dynamiese skool in Centurion soek 'n ervare onderwyser vir Engels (Graad 8 - 12). Die aanvaarmaakdatum is 1 Januarie 2026. Aansoeke sluit op 1 Oktober 2025 en moet gestuur word na aansoeke@zwarries.co.za. Onderwysers met kwalifikasies en ervaring in Engels word aangemoedig om aansoek te doen.
Beheerliggaampos beskikbaar by Hoërskool Zwartkop:
Engels Graad 8 - 12
Posaanvaarding: 1 Januarie 2026
Aansoeke sluit: Woensdag, 1 Oktober 2025
E-pos aansoeke na aansoeke@zwarries.co.za
Indien aansoekers teen Woensdag, 8 Oktober 2025 nie uitgenooi is vir ’n onderhoud nie, moet aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.
Hoërskool Zwartkop is ’n dinamiese Afrikaansmedium skool met 120 onderwysers en 1 900 leerders wat as ’n gerekende rolspeler in die onderwyslandskap erken word.