
Enable job alerts via email!
Generate a tailored resume in minutes
Land an interview and earn more. Learn more
'n Hoof joernalistiek maatskappy is op soek na 'n sakeverslaggewer met 5-10 jaar ervaring om by 'n klein span aan te sluit. Hierdie rol vereis die identifikasie en verslaggewing van sakenuus, eksklusiewe stories, en brekende nuus. Daarbenewens is 'n sterk digitale vaardigheid en 'n goeie begrip van die lesers noodsaaklik. Die ideale kandidaat moet veelsydig wees en in Afrikaans kan skryf. Die pos vereis ook werk op vakansiedae en Sondae van tyd tot tyd.
SAKEVERSLAGGEWER/BUSINESS NEWS REPORTER: Netwerk24(Kaapstad/Johannesburg)
Netwerk24 is op soek na ’n sakeverslaggewer met 5-10 jaar ervaring in die sakejoernalistiek om deel te word van ’n klein span wat oor die ekonomie, maatskappe, landbousake, persoonlike geldsake en staatsondernemings skryf. Die persoon moet veelsydig wees en in Afrikaans kan skryf. Die standaardvereistes, soos dat daar soms op vakansiedae en Sondae gewerk moet word, geld.
Netwerk24 is looking for a reporter with at least 5-10 years’ experience as a business reporter to join a small team that covers the economy, company news, the agricultural sector, personal finance and state-owned enterprises. The ideal candidate is versatile, well versed on the topic of business news and able to write in Afrikaans. Standard requirements apply, including work on public holidays and Sundays from time to time.
Given the employment equity policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups.
Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal daar aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word.