VOLTYDSE DOSENT: ENGELS EN ENGELS-ONDERWYS

Akademia

Centurion

On-site

ZAR 420,000 - 650,000

Full time

14 days+

Get a reply from this employer

Your resume and cover letter, tailored to exactly what they’re hiring for.

Get past ATS filters

Job summary

Akademia in Centurion soek ʼn dosent wat ywerig is om akademiese take, navorsing en innovering te bevorder en aktief deel te neem aan die akademiese gemeenskap. Die pos vereis dat jy onderrig, navorsing en gemeenskapsdeelname met uithouvering uitvoer en dat jy uiters toegewy is aan die vorming van studente as goeie burgers.

Vereistes sluit in ʼn MEd (verkieslik Engels-onderrig) of ʼn M-graad in Engels met ʼn professionele onderwyskwalifikasie; doktors- of honneursvlak ook aanvaarbaar.

Qualifications

  • Sterke mondelinge en skrewe kommunikasie in akademiese Engels.
  • Vermoe van akademiese rigting en navorsing ondersteun.
  • Kennis van en ervaring met versnelde leer en blended learning.

Responsibilities

  • Oopvoer van dosering van module-inhoud en kurrikulumontwikkeling.
  • Navorsing op vakgebied ter ondersteuning van onderrig en leer.
  • Opstel van assesseringsaktiwiteite in ʼn kontak- en afstandsleeromgewing.
  • Akademiese gemeenskapsdeelname en lewering van akademiese ondersteuning aan studente.
  • Betrokkenheid by Akademia in die algemeen.

Skills

Verbaal en skriftelike kommunikasieva\

Education

MEd-graad (verkieslik Engels-onderwys)
M-graad in Engels met professionele onderwyskwalifikasie
Doktorsgraad of Honneursvlak

Tools

Elektroniese onderrig-en-leeromgewing

Job description

P O S D O E L S T E L L I N G

ʼn Dosent is daarvoor verantwoordelik om gehalteonderrig aan studente te bied deur innoverende klasaanbiedings en leerervarings. Die pos vereis dat akademiese take, navorsing en innovering, asook akademiese gemeenskapdeelname, ywerig verrig word. Die vorming van studente tot goedgevormde mense word hoog geag. ʼn Dosent streef daarna om as leier op ʼn vakgebied erken te word en streef na verdieping in alle klasaanbiedings.

V E R A N T W O O R D E L I K H E D E

Verantwoordelikhede sluit in, maar is nie tot die volgende beperk nie:

  • voorbereiding en dosering van die module-inhoud
  • kurrikulumontwikkeling
  • navorsing op vakgebied ter ondersteuning van onderrig en leer, en professionele ontwikkeling
  • opstel van assesseringsaktiwiteite in ʼn kontak- en afstandsleeromgewing
  • akademiese gemeenskapsdeelname
  • lewering van akademiese ondersteuning aan studente
  • betrokkenheid by Akademia in die algemeen
P O S V E R E I S T E S
  • verkieslik ʼn MEd-graad (verkieslik in Engels-onderwys) met toepaslike Engels-agtergrond op voorgraadse vlak OF ʼn M-graad in Engels en ʼn professionele onderwyskwalifikasie
  • toepaslike kwalifikasies op doktorsgraad- of honneursvlak sal ook in aanmerking geneem word
  • verkieslik een jaar hoëronderwyservaring in die onderrig van Engels en/of Engels-onderwys EN verkieslik drie jaar skoolonderwyservaring in die onderrig van Engels
  • ervaring in versnitte leer blended learning
  • beskik oor goeie taalvermoë in akademiese Engels
  • kennis van en kundigheid in die elektroniese onderrig-en-leeromgewing, praktykervaring, gepubliseerde akademiese artikels, en ervaring in die ontwikkeling van studiemateriaal (voordelig)
V A A R D I G H E D E
  • sterk verbale en geskrewe kommunikasievaardighede
  • interpersoonlike vaardighede
  • prioritiserings- en tydsbestuursvaardighede
  • onafhanklik of in ʼn spanverband funksioneer
  • moet inisiatief kan neem
  • oplossingsgedrewe
  • vermoë om werk onder druk te voltooi
  • om ʼn ambassadeur vir Akademia deur te help om die instelling uit te bou en ʼn liefde vir Afrikaans te hê

Akademia behou die reg voor om nie ʼn aanstelling te maak nie. Akademia is kragtens die Wet op Hoër Onderwys 75 van 1997 by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding geregistreer (registrasienommer: 2011/HE08/005). Akademia is deel van die Solidariteit Beweging.

Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

DEELTYDSE DOSENT: PRIVAAT- EN HANDELSREG
DEELTYDSE DOSENT: PRIVAAT- EN HANDELSREG

akademia • Paarl

On-site
ZAR 165,000 - 358,000
DEELTYDSE DOSENT: PUBLIEK- EN PROSESREG
DEELTYDSE DOSENT: PUBLIEK- EN PROSESREG

Akademia • Paarl

On-site
ZAR 248,000 - 358,000
VOLTYDSE JUNIOR DOSENT/DOSENT: REKENAARWETENSKAPPE
VOLTYDSE JUNIOR DOSENT/DOSENT: REKENAARWETENSKAPPE

Akademia • Paarl

On-site
ZAR 420,000 - 700,000
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: FINANSIËLE BESTUUR EN EKONOMIE
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: FINANSIËLE BESTUUR EN EKONOMIE

akademia • Centurion

On-site
ZAR 240,000 - 320,000
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: BESTUURSWETENSKAPPE
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: BESTUURSWETENSKAPPE

akademia • Centurion

On-site
ZAR 230,000 - 350,000
DEELTYDSE DOSENT: LATYN
DEELTYDSE DOSENT: LATYN

akademia • Centurion

On-site
ZAR 165,000 - 344,000
ADMINISTRATEUR: ADMINISTRASIE
ADMINISTRATEUR: ADMINISTRASIE

akademia • Centurion

On-site
ZAR 180,000 - 260,000
Dokent Engels en Engels-onderwys: Leierskap & Innovasie
Dokent Engels en Engels-onderwys: Leierskap & Innovasie

Akademia • Centurion

On-site
ZAR 420,000 - 650,000
Afriforum | Proefleser
Afriforum | Proefleser

Solidariteit Beweging • Pretoria

On-site
ZAR 167,000 - 234,000
Afriforum | Opleidingskoördineerder
Afriforum | Opleidingskoördineerder

Solidariteit Beweging • Gauteng

On-site
ZAR 520,000 - 860,000