Afriforum | Opleidingskoördineerder

Solidariteit Beweging

Gauteng

On-site

ZAR 520,000 - 860,000

Full time

14 days+

Get a reply from this employer

Your resume and cover letter, tailored to exactly what they’re hiring for.

Get past ATS filters

Job summary

AfriForum Dienste soek ’n ervare ambagsman om ’n nuwe vakmanskap- en opleidingsprogram van ontwikkeling tot implementering te lei. Die rol behels die opstel van ’n praktiese opleidingsmodel vir loodgieters en elektrisiëns en die vestiging van wettige goedkeurings en mentorskapstrukture.

Jy sal veral fokus op finansiële volhoubaarheid, projekontwikkeling en die identifisering van kommersiële geleenthede binne die afdeling, met ’n sterk entrepreneursgees en vermoë om met verskeie belanghebbendes

Qualifications

  • Red Seal-kwalifikasie in ’n toepaslike ambag, verkieslik elektrisiën.
  • Praktiese ondervinding as gekwalifiseerde ambagsman.
  • Geldige rybewys.
  • Kennis van/ervaring met PLC-stelsels.
  • Goeie begrip van vakleerlingemas en mentorskap.
  • Sterk administratiewe, organisatoriese en koördineeringsvaardighede.
  • Goeie kommunikasie en vermoë om met verskeie rolspelers saam te werk.
  • Vermog om selfstandig te werk en ’n nuwe program te ontwikkel en te implementeer.
  • Entrepreneursgees en vermoë om kommersiële geleenthede te identifiseer.

Responsibilities

  • Ontwikkel en implementeer ’n praktiese opleidingsmodel vir loodgieters en elektrisiëns.
  • Koördineer die verkryging van werkplekgoedkeurings en voldoen aan vereistes.
  • Vestig logboeke, opleidingsdokumentasie en administratiewe prosesse.
  • Ontwikkel ’n mentorskapmodel en werf geskikte mentors en vakleerlinge.
  • Koördineer vakleerlinge se plasing, begeleiding en vordering.
  • Bou verhoudings met opleidingsvennote en relevante rolspelers.
  • Help om ’n kommersiële en finansieel volhoubare model vir die program te ontwikkel.

Skills

Kommunikasievaardighede
Organisatoriese vaardighede
Koördinering
Independente werk
Entrepreneurial denkop waarmee
Mentorskap
Probleemoplossing

Education

Red Seal-kwalifikasie in ’n toepaslike ambag (verwyslik elektrisiën)

Tools

PLC-stelsels

Job description

AfriForum Dienste is op soek na 'n ervare, gekwalifiseerde ambagsman, verkieslik 'n elektrisiën, met die praktiese vakkennis en ondernemingsvernuf om 'n nuwe vakmanskap- en opleidingsprogram van ontwikkeling tot implementering te neem.

Die suksesvolle kandidaat sal 'n opleidingsmodel vir loodgieters en elektrisiëns vestig, die nodige prosesse en vennootskappe ontwikkel, en die praktiese implementering daarvan begelei. Die doel is om 'n finansieel volhoubare model te skep wat selfstandig kan funksioneer en mettertyd na ander dorpe en streke uitgebrei kan word.

Die rol bied ook die geleentheid om nuwe projekte en kommersiële diensgeleenthede binne AfriForum Dienste te identifiseer en te ontwikkel.

Vereistes van die pos:
  • 'n Geldige Rooiseëlkwalifikasie (Red Seal qualification) in 'n toepaslike ambag, verkieslik as elektrisiën.
  • Praktiese ondervinding as gekwalifiseerde ambagsman.
  • 'n Geldige rybewys.
  • Kennis van en/of ervaring met PLC-stelsels.
  • 'n Goeie begrip van vakleerlingskappe, praktiese opleiding en mentorskap.
  • Sterk administratiewe, organisatoriese en koördineringsvaardighede.
  • Goeie kommunikasievaardighede en die vermoë om met uiteenlopende rolspelers saam te werk.
  • Die vermoë om selfstandig te werk, praktiese probleme op te los en 'n nuwe program te ontwikkel en te implementeer.
  • 'n Sterk entrepreneursgees en die vermoë om kommersiële geleenthede te identifiseer en in uitvoerbare projekte te omskep.
Die volgende sal voordelig wees:
  • Ervaring met vakleerlingadministrasie, logboeke en opleidingsdokumentasie.
  • Kennis van werkplekgoedkeurings en toepaslike wetlike, regulatoriese en opleidingsvereistes.
  • Ervaring met projekontwikkeling, begrotings of die vestiging van nuwe diensmodelle.
Verantwoordelikhede van die pos:
  • Ontwikkel en implementeer 'n praktiese opleidingsmodel vir loodgieters en elektrisiëns.
  • Koördineer die verkryging van die nodige werkplekgoedkeurings en ondersteun voldoening aan toepaslike vereistes.
  • Vestig logboeke, opleidingsdokumentasie en administratiewe prosesse.
  • Ontwikkel 'n mentorskapmodel en help met die identifisering en werwing van geskikte mentors en vakleerlinge.
  • Koördineer vakleerlinge se plasing, begeleiding en vordering.
  • Bou en onderhou verhoudings met opleidingsvennote en ander relevante rolspelers.
  • Help om 'n kommersiële en finansieel volhoubare model vir die program te ontwikkel.
  • Identifiseer en evalueer nuwe projekte en sakegeleenthede binne AfriForum Dienste.
  • Begelei die vestigingsfase, los praktiese uitdaging op en monitor die program se vordering.
  • Vestig prosesse wat die program se selfstandige funksionering en uitbreiding na ander gemeenskappe moontlik maak.

Indien jy nie terugvoer ontvang binne drie weke ná die sluitingsdatum nie kan jy aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.

Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Opleidingskoördineerder vir Elektrisiën & Loodgieters
Opleidingskoördineerder vir Elektrisiën & Loodgieters

Solidariteit Beweging • Gauteng

On-site
ZAR 520,000 - 860,000
Afriforum | Distrikskoördineerder Karoo
Afriforum | Distrikskoördineerder Karoo

Solidariteit Beweging • South Africa

On-site
ZAR 320,000 - 520,000
Afriforum | Proefleser
Afriforum | Proefleser

Solidariteit Beweging • Pretoria

On-site
ZAR 167,000 - 234,000
Afriforum | Logistieke Bestuurder
Afriforum | Logistieke Bestuurder

Solidariteit Beweging • Gauteng

On-site
ZAR 900,000 - 1,200,000
Internskap: Junior Werwings en Operasionele Konsultant
Internskap: Junior Werwings en Operasionele Konsultant

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 67,000 - 89,000
40% kommissie op suksesvolle permante^
20% van lopende kommissie uit kontrak
Mentorskap en blootstelling aan gevord
Besigheidsadministrateur En Koördineerder / Business Administration And Coordinator
Besigheidsadministrateur En Koördineerder / Business Administration And Coordinator

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 300,000 - 420,000
Proefleser en Koördineerder van Kommunikasieprojekte
Proefleser en Koördineerder van Kommunikasieprojekte

Solidariteit Beweging • Pretoria

On-site
ZAR 167,000 - 234,000
Sol-Tech | Junior Lektor: Handvaardigheid
Sol-Tech | Junior Lektor: Handvaardigheid

Solidariteit Beweging • Pretoria

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Sol-Tech | Lektor: Meulmaker
Sol-Tech | Lektor: Meulmaker

360Vastgoed • Pretoria

On-site
ZAR 250,000 - 420,000
Besigheidsbeheerder / Business Controller
Besigheidsbeheerder / Business Controller

Werfnet • Johannesburg

On-site
ZAR 1,200,000 - 1,800,000