DEELTYDSE DOSENT: PUBLIEK- EN PROSESREG

Akademia

Paarl

On-site

ZAR 248,000 - 358,000

Part time

14 days+

A complete application in a minute

Tailored resume and cover letter, ready to send.

Get past ATS filters

Job summary

Akademia in Paarl soek ʼn dosent vir die Departement Publiek- en Prosesreg in die Fakulteit Regsgeleerdheid. Die pos is deeltyds en fokus op Konstitusionele Reg en Regsuitleg.

Jy bied gehalte-onderrig aan studente en dra by tot leerervarings binne ʼn Afrikaans taal‑ en kultuurgemeenskap. Die rol vra praktyksondervinding, onderrig-ervaring en ʼn bewese vermoë om studente te begelei in blended learning en akademiese gemeenskapsdiens.

Qualifications

  • Meestersgraad in ʼn publiek- of prosesregdissipline (LLD voordelig).
  • Toepaslike praktyksondervinding.
  • Hoëronderwyservaring in die onderrig van die genoemde dissiplines (aanbeveling).
  • Ervaring in versnitte leer (blended learning).
  • Blootstelling aan en vorige gebruik van onderwysmedia.

Responsibilities

  • Voorbereiding en dosering van die moduleinhoud.
  • Kurrikulumontwikkeling.
  • Navorsing op vakgebied ter ondersteuning van onderrig en leer, en professionele ontwikkeling.
  • Opstel van assesseringsaktiwiteite in ʼn kontak- en afstandsleeromgewing.
  • Akademiese gemeenskapsdeelname.
  • Lewering van bystand en akademiese ondersteuning aan studente.

Skills

Sterk verbale geskrewe kommunikasie
Interpersoonlike vaardighede
Prioritisering tydsbestuur
Neem van inisiatief
Oplossingsgeoriënteerd

Education

Meestersgraad in ʼn publiek- of prosesregdissipline (LLD voordelig)

Job description

Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling wat verbind is tot die uitnemende opleiding en vorming van studente vanuit en vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia het vanaf Januarie 2027 ʼn deeltydse pos op die Paarl-kampus beskikbaar vir ʼn dosent in die Departement Publiek- en Prosesreg in die Fakulteit Regsgeleerdheid, en spesifiek vir die volgende modules: Konstitusionele Reg en Regsuitleg.

P O S D O E L S T E L L I N G

ʼn Deeltydse dosent is daarvoor verantwoordelik om gehalteonderrig aan studente te bied deur klasaanbiedings en leerervarings. Die pos vereis dat akademiese take, wat onderrig, navorsing, asook akademiese gemeenskapsdeelname insluit, ywerig verrig word. Die vorming van studente tot goedgevormde mense word hoog geag. ʼn Dosent streef daarna om as leier in ʼn vakgebied erken te word en streef na verdieping in alle klasaanbiedings.

V E R A N T W O O R D E L I K H E D E

Verantwoordelikhede sluit in, maar is nie beperk nie tot:

  • voorbereiding en dosering van die moduleinhoud

  • kurrikulumontwikkeling

  • navorsing op vakgebied ter ondersteuning van onderrig en leer, en professionele ontwikkeling

  • opstel van assesseringsaktiwiteite in ʼn kontak- en afstandsleeromgewing

  • akademiese gemeenskapsdeelname

  • lewering van bystand en akademiese ondersteuning aan studente

P O S V E R E I S T E S
  • ʼn meestersgraad in ʼn publiek- of procesregdissipline (LLD voordelig)

  • toepaslike praktyksondervinding

  • hoëronderwyservaring in die onderrig van die genoemde dissiplines (aanbeveling)

  • ervaring in versnitte leer (blended learning)

  • blootstelling aan en vorige gebruik van onderwysmedia

V A A R D I G H E D E
  • sterk verbale en geskrewe kommunikasievaardighede

  • interpersoonlike vaardighede

  • prioritiserings- en tydsbestuursvaardighede

  • om onafhanklik in ʼn spanverband te funksioneer

  • die neem van inisiatief

  • oplossingsgedrewe

  • vermoë om werk onder druk te voltooi

  • om ʼn ambassadeur vir Akademia te wees deur te help om die instelling uit te bou en ʼn liefde vir Afrikaans te hê

Akademia behou die reg voor om nie ʼn aanstelling te maak nie. Akademia is kragtens die Wet op Hoër Onderwys 75 van 1997 by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding geregistreer (registrasienommer: 2011/HE08/005). Akademia is deel van die Solidariteit Beweging.

Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

DEELTYDSE DOSENT: PRIVAAT- EN HANDELSREG
DEELTYDSE DOSENT: PRIVAAT- EN HANDELSREG

akademia • Paarl

On-site
ZAR 165,000 - 358,000
DEELTYDSE DOSENT: LATYN
DEELTYDSE DOSENT: LATYN

akademia • Centurion

On-site
ZAR 165,000 - 344,000
VOLTYDSE JUNIOR DOSENT/DOSENT: REKENAARWETENSKAPPE
VOLTYDSE JUNIOR DOSENT/DOSENT: REKENAARWETENSKAPPE

Akademia • Paarl

On-site
ZAR 420,000 - 700,000
VOLTYDSE DOSENT: ENGELS EN ENGELS-ONDERWYS
VOLTYDSE DOSENT: ENGELS EN ENGELS-ONDERWYS

Akademia • Centurion

On-site
ZAR 420,000 - 650,000
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: BESTUURSWETENSKAPPE
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: BESTUURSWETENSKAPPE

akademia • Centurion

On-site
ZAR 230,000 - 350,000
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: FINANSIËLE BESTUUR EN EKONOMIE
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: FINANSIËLE BESTUUR EN EKONOMIE

akademia • Centurion

On-site
ZAR 240,000 - 320,000
ADMINISTRATEUR: ADMINISTRASIE
ADMINISTRATEUR: ADMINISTRASIE

akademia • Centurion

On-site
ZAR 180,000 - 260,000
Parttime Dosent: Publiek- en Prosesreg (Paarl)
Parttime Dosent: Publiek- en Prosesreg (Paarl)

Akademia • Paarl

On-site
ZAR 248,000 - 358,000
Deeltidse Dosent Privaat- en Handelsreg | Blended Learning
Deeltidse Dosent Privaat- en Handelsreg | Blended Learning

Akademia • Paarl

On-site
ZAR 165,000 - 358,000
Dokent Engels en Engels-onderwys: Leierskap & Innovasie
Dokent Engels en Engels-onderwys: Leierskap & Innovasie

Akademia • Centurion

On-site
ZAR 420,000 - 650,000