VOLTYDSE JUNIOR DOSENT/DOSENT: REKENAARWETENSKAPPE

Akademia

Paarl

In loco

ZAR 420.000 - 700.000

Tempo pieno

14 giorni+

Aumenta le possibilità di ricevere una risposta da questo datore di lavoro

Il tuo curriculum e una lettera di presentazione personalizzati, che corrispondono esattamente a ciò che sta cercando.

Supera i filtri ATS

Descrizione del lavoro

Akademia in Paarl soek ʼn dosent in Rekenaarwetenskappe vir die Paarl-kampus om gehalteonderrig te bied, navorsing te bevorder en by te dra tot akademiese gemeenskapslewing.

Die pos vereis dat die kandidaat ʼn mastersgraad het en kennis van datawetenskappe en/of sagteware-ontwikkeling beskik, sowel as ervaring met blended learning en databasisverwysings.

Competenze

  • Mastersgraad in Rekenaarwetenskappe (kandidate met ʼn honneursgraad en ervaring in onderrig of opleiding sal ook oorweeg word).
  • kundigheid en ervaring in die spesialisareas van datawetenskappe en/of sagteware-ontwikkeling.
  • kennis van een of meer rekenaartale.
  • gebruik van databasisse.
  • kennis van sagteware-argitektuur, rekenaargrafika, en datawetenskappe.
  • ervaring in versnitte leer (blended learning).
  • blootstelling aan en vorige gebruik van onderwysmedia.

Mansioni

  • voorbereiding en dosering van die moduleinhoud
  • kurrikulumontwikkeling
  • navorsing op vakgebied ter ondersteuning van onderrig en leer, en professionele ontwikkeling
  • opstel van assesseringsaktiwiteite in ʼn kontakleeromgewing
  • akademiese gemeenskapsdeelname
  • levering van bystand en akademiese ondersteuning aan studente

Conoscenze

Data science
Software development
Programming languages
Databases
Software architecture
Computer graphics
Blended learning
Afrikaans

Formazione

Master's degree in Computer Science
Honours + teaching experience considered

Descrizione del lavoro

Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling wat verbind is tot die uitnemende opleiding en vorming van studente vanuit en vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia het vanaf Januarie 2027 op die Paarl-kampus ʼn voltydse pos vir ʼn dosent in Rekenaarwetenskappe in die Departement Rekenaarwetenskappe in die Fakulteit Natuurwetenskappe beskikbaar.

P O S D O E L S T E L L I N G

ʼn Dosent is daarvoor verantwoordelik om gehalteonderrig aan studente te bied deur innoverende klasaanbiedings en leerervarings. Die pos vereis dat akademiese take, navorsing en innovering asook akademiese gemeenskapsdeelname ywerig verrig word. Die vorming van studente tot goedgevormde mense word hoog op prys gestel. ʼn Dosent streef daarna om as leier op ʼn vakgebied erken te word en streef verdieping in alle klasaanbiedinge na.

V E R A N T W O O R D E L I K H E D E
  • voorbereiding en dosering van die moduleinhoud

  • kurrikulumontwikkeling

  • navorsing op vakgebied ter ondersteuning van onderrig en leer, en professionele ontwikkeling

  • opstel van assesseringsaktiwiteite in ʼn kontakleeromgewing

  • akademiese gemeenskapsdeelname

  • levering van bystand en akademiese ondersteuning aan studente

P O S V E R E I S T E S
  • ʼn meestersgraad in Rekenaarwetenskappe (kandidate met ʼn honneursgraad en ervaring in onderrig of opleiding sal ook oorweeg word)

  • kundigheid en ervaring in die spesialisareas van datawetenskappe en/of sagteware-ontwikkeling

  • kennis van een of meer rekenaartale

  • gebruik van databasisse

  • kennis van sagteware-argitektuur, rekenaargrafika, en datawetenskappe

  • ervaring in versnitte leer (blended learning)

  • blootstelling aan en vorige gebruik van onderwysmedia

V A A R D I G H E D E
  • sterk verbale en geskrewe kommunikasievaardighede

  • interpersoonlike vaardighede

  • prioritiserings- en tydsbestuursvaardighede

  • onafhanklik in ʼn spanverband funksioneer

  • inisiatief kan neem

  • oplossingsgedrewe

  • vermoë om werk onder druk te voltooi

  • ʼn liefde vir Afrikaans

  • ʼn ambassadeur vir Akademia wees deur te help om die instelling uit te bou

Akademia behou die reg voor om nie ʼn aanstelling te maak nie. Akademia is kragtens die Wet op Hoër Onderwys 75 van 1997 by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding geregistreer (registrasienommer: 2011/HE08/005). Akademia is deel van die Solidariteit Beweging.

Ottieni la revisione del curriculum gratis e riservata.

o trascina qui il file.

Similar jobs

Offerte di lavoro simili che vale la pena confrontare

DEELTYDSE DOSENT: PUBLIEK- EN PROSESREG
DEELTYDSE DOSENT: PUBLIEK- EN PROSESREG

Akademia • Paarl

In loco
ZAR 248.000 - 358.000
DEELTYDSE DOSENT: PRIVAAT- EN HANDELSREG
DEELTYDSE DOSENT: PRIVAAT- EN HANDELSREG

akademia • Paarl

In loco
ZAR 165.000 - 358.000
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: FINANSIËLE BESTUUR EN EKONOMIE
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: FINANSIËLE BESTUUR EN EKONOMIE

akademia • Centurion

In loco
ZAR 240.000 - 320.000
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: BESTUURSWETENSKAPPE
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: BESTUURSWETENSKAPPE

akademia • Centurion

In loco
ZAR 230.000 - 350.000
VOLTYDSE DOSENT: ENGELS EN ENGELS-ONDERWYS
VOLTYDSE DOSENT: ENGELS EN ENGELS-ONDERWYS

Akademia • Centurion

In loco
ZAR 420.000 - 650.000
DEELTYDSE DOSENT: LATYN
DEELTYDSE DOSENT: LATYN

akademia • Centurion

In loco
ZAR 165.000 - 344.000
ADMINISTRATEUR: ADMINISTRASIE
ADMINISTRATEUR: ADMINISTRASIE

akademia • Centurion

In loco
ZAR 180.000 - 260.000
Studentenadministrasie & Data-ondersteuning Administrateur
Studentenadministrasie & Data-ondersteuning Administrateur

akademia • Centurion

In loco
ZAR 180.000 - 260.000
Dokent Engels en Engels-onderwys: Leierskap & Innovasie
Dokent Engels en Engels-onderwys: Leierskap & Innovasie

Akademia • Centurion

In loco
ZAR 420.000 - 650.000
Akademiese Assistent – Bestuurswetenskappe & Onderrigondersteuning
Akademiese Assistent – Bestuurswetenskappe & Onderrigondersteuning

akademia • Centurion

In loco
ZAR 230.000 - 350.000