DEELTYDSE DOSENT: PRIVAAT- EN HANDELSREG

akademia

Paarl

In loco

ZAR 165.000 - 358.000

Part-time

14 giorni+

Una candidatura completa in un minuto

Curriculum e lettera di presentazione personalizzati, pronti da inviare.

Supera i filtri ATS

Descrizione del lavoro

Akademia in Paarl soek ʼn deeltydse dosent vir gehalteonderrig in die Departement Privaat- en Handelsreg. Die pos sluit ook klasaanbiedings en leerervarings in, met fokus op Personereg, Erfreg en Deliktereg, asook diensmodul s Handelsreg en Kommersiële Reg.

Die kandidaat het ʼn meester- of LLD-voorkeur, praktykervaring en onderrigvaardigheid in blended learning. Die rol bevorder akademiese betrokkenheid en gemeenskapsdeelname aan studente en Akademia se missie.”

Competenze

  • Vereis gehalteonderrig aan studente deur klasaanbiedings en leerervarings.
  • Akademia verwag akademiese take soos onderrig, navorsing en akademiese gemeenskapdeelname.
  • Die pos vereis ywerige uitvoering van die take.

Mansioni

  • Voorbereiding en dosering van die moduleinhoud
  • Kurrikulumontwikkeling
  • Navorsing op vakgebied ter ondersteuning van onderrig en leer, en professionele ontwikkeling
  • Opstel van assesseringsaktiwiteite in ʼn kontak- en afstandsleeromgewing
  • Akademiese gemeenskapsdeelname
  • Lewering van bystand en akademiese ondersteuning aan studente

Conoscenze

Sterke verbale en skrewe kommunikasie­
Interpersoonlike vaardighede
Prioritiserings- en tydsbestuursvaard💬
Onafhanklik in ʼn spanverband funksIONE
Neem van inisiatief
Oplossingsgedrewe
Werk onder druk
Ambassadeur vir Akademia wees

Formazione

Meestersgraad in ʼn privaat- of handelsregdissipline (LLD voordelig)

Descrizione del lavoro

Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling wat verbind is tot die uitnemende opleiding en vorming van studente vanuit en vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia het vanaf Januarie 2027 deeltydse poste op die Paarl-kampus beskikbaar vir dosente in die Departement Privaat- en Handelsreg in die Fakulteit Regsgeleerdheid, en spesifiek vir die volgende modules: Personereg, Erfreg en Deliktereg, asook vir die twee diensmodules, Handelsreg en Kommersiële Reg, wat vanuit die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied word.

P O S D O E L S T E L L I N G

ʼn Deeltydse dosent is daarvoor verantwoordelik om gehalteonderrig aan studente te bied deur klasaanbiedings en leerervarings. Die pos vereis dat akademiese take, wat onderrig, navorsing, asook akademiese gemeenskapdeelname insluit, ywerig verrig word. Die vorming van studente tot goedgevormde mense word hoog geag. ʼn Dosent streef daarna om as leier in ʼn vakgebied erken te word en streef na verdieping in alle klasaanbiedings.

V E R A N T W O O R D E L I K H E D E

Verantwoordelikhede sluit in, maar is nie beperk nie tot:

  • voorbereiding en dosering van die moduleinhoud
  • kurrikulumontwikkeling
  • navorsing op vakgebied ter ondersteuning van onderrig en leer, en professionele ontwikkeling
  • opstel van assesseringsaktiwiteite in ʼn kontak- en afstandsleeromgewing
  • akademiese gemeenskapsdeelname
  • lewering van bystand en akademiese ondersteuning aan studente
P O S V E R E I S T E S
  • ʼn meestersgraad in ʼn privaat- of handelsregdissipline (LLD voordelig)
  • toepasbare praktyksondervinding
  • hoëronderwyservaring in die onderrig van die genoemde dissiplines (aanbeveling)
  • ervaring in versnitte leer (blended learning)
  • blootstelling aan en vorige gebruik van onderwysmedia
V A A R D I G H E D E
  • sterk verbale en geskrewe kommunikasievaardighede
  • interpersoonlike vaardighede
  • prioritiserings- en tydsbestuursvaardighede
  • om onafhanklik in ʼn spanverband te funksioneer
  • die neem van inisiatief
  • oplossingsgedrewe
  • vermoë om werk onder druk te voltooi
  • om ʼn ambassadeur vir Akademia te wees deur te help om die instelling uit te bou en ʼn liefde vir Afrikaans te hê

Akademia behou die reg voor om nie ʼn aanstelling te maak nie. Akademia is kragtens die Wet op Hoër Onderwys 75 van 1997 by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding geregistreer (registrasienommer: 2011/HE08/005). Akademia is deel van die Solidariteit Beweging.

Ottieni la revisione del curriculum gratis e riservata.

o trascina qui il file.

Similar jobs

Offerte di lavoro simili che vale la pena confrontare

DEELTYDSE DOSENT: PUBLIEK- EN PROSESREG
DEELTYDSE DOSENT: PUBLIEK- EN PROSESREG

Akademia • Paarl

In loco
ZAR 248.000 - 358.000
DEELTYDSE DOSENT: LATYN
DEELTYDSE DOSENT: LATYN

akademia • Centurion

In loco
ZAR 165.000 - 344.000
VOLTYDSE JUNIOR DOSENT/DOSENT: REKENAARWETENSKAPPE
VOLTYDSE JUNIOR DOSENT/DOSENT: REKENAARWETENSKAPPE

Akademia • Paarl

In loco
ZAR 420.000 - 700.000
VOLTYDSE DOSENT: ENGELS EN ENGELS-ONDERWYS
VOLTYDSE DOSENT: ENGELS EN ENGELS-ONDERWYS

Akademia • Centurion

In loco
ZAR 420.000 - 650.000
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: BESTUURSWETENSKAPPE
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: BESTUURSWETENSKAPPE

akademia • Centurion

In loco
ZAR 230.000 - 350.000
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: FINANSIËLE BESTUUR EN EKONOMIE
VOLTYDSE AKADEMIESE ASSISTENT: FINANSIËLE BESTUUR EN EKONOMIE

akademia • Centurion

In loco
ZAR 240.000 - 320.000
ADMINISTRATEUR: ADMINISTRASIE
ADMINISTRATEUR: ADMINISTRASIE

akademia • Centurion

In loco
ZAR 180.000 - 260.000
Deeltidse Dosent Privaat- en Handelsreg | Blended Learning
Deeltidse Dosent Privaat- en Handelsreg | Blended Learning

Akademia • Paarl

In loco
ZAR 165.000 - 358.000
Parttime Dosent: Publiek- en Prosesreg (Paarl)
Parttime Dosent: Publiek- en Prosesreg (Paarl)

Akademia • Paarl

In loco
ZAR 248.000 - 358.000
Dokent Engels en Engels-onderwys: Leierskap & Innovasie
Dokent Engels en Engels-onderwys: Leierskap & Innovasie

Akademia • Centurion

In loco
ZAR 420.000 - 650.000