New Business Developer

Werfnet

Gauteng

Sur place

ZAR 152 000 - 182 000

Plein temps

Il y a 11 jours

Une candidature complète en une minute

Un CV et une lettre de motivation personnalisés, prêts à envoyer.

Passez les filtres ATS

Avantages offerts par ce poste

On-site werksomgewing

Résumé du poste

Werfnet in Centurion, Gauteng soek ’n dinamiese Business Development/Sales Representative. Die énigste fokus is op lead generation, prospekteer, kliënte-opvolg en die regstelling van gekwalifiseerde vergaderings met potensiële kliënte.

Die posisie vereis voltyds on-site werksignaal, uitstekende kommunikasie in Afrikaans en Engels, en ’n sterk administratiewe agtergrond. Kandidaat moet in ’n IT-omgewing gemaklik voel en kreatief gebruik maak van tegnologie om leads te verbeter.

Qualifications

  • Minimum vereistes: Matric / Grade 12.
  • Vaal vereistes: Vloeiende Afrikaans en Engelse gesprek en skryf.
  • Kern vaardighede sluit in lead generation, prospekteer, kliënte-opvolg en vergaderingskoordinasie.
  • Goeie telefoniese en e-poskommunikasie en sterk administratiewe vermoë.
  • Woonagtighede: volle tyd on-site en bereid om daagliks kantoor toe te kom.

Responsabilités

  • Lead generation en besigheidsontwikkeling deur identifisering van nuwe kliënte en bespreking van gekwalifiseerde vergaderings.
  • Kontak potensiële kliënte professioneel en kommunikeer met eienaars, bestuurders en senior besluitnemers.
  • Administrasie: hou rekords en beplan daaglikse/wekeplanningslyste.
  • IT/ tegnologie-kennis: leer vinnig nuwe konsepte en gebruik AI-tools vir produktiwiteit en lead generation.
  • Sosiale media & bemarking: skep kreatiewe inhoud en versterk aanlyn teenwoordigheid.

Connaissances

Lead generation
Prospecting
Client follow-up
Relationship building
IT knowledge
Afrikaans
English

Formation

Matric / Grade 12
Sales diploma
Marketing degree

Outils

CRM systems
Microsoft 365
LinkedIn

Description du poste

Posbenaming: Business Developer
Ligging: Centurion, Gauteng
Werksomgewing: Kantoor-gebaseer (On-site)
Vlak: 2 jaar ondervinding
Salaris: R15 000 basiese salaris per maand + kommissie
Ouderdom: 25 - 35 jaar

Oorsig

’n Gevestigde IT-dienstemaatskappy is op soek na ’n dinamiese, selfgemotiveerde en kreatiewe Business Development / Sales Representative om nuwe besigheidsgeleenthede te identifiseer en die maatskappy se kliëntebasis uit te brei.
Die succesvolle kandidaat sal hoofsaaklik fokus op lead generation, prospektering, kliënte-opvolg en die bespreking van gekwalifiseerde vergaderings met potensiële kliënte.
Hierdie is nie ’n tradisionele call centre-pos nie. Die fokus is op kwaliteit leads, goeie navorsing en professionele kommunikasie met besigheidseienaars, bestuurders en besluitnemers.
Die ideale kandidaat moet iemand wees wat inisiatief neem, selfstandig kan werk en nie wag om aangesê te word wat om volgende te doen nie. Kreatiwiteit, goeie IT-kennis en ’n natuurlike belangstelling in tegnologie sal sterk voordele wees.

Sleutelverantwoordelikhede
1. Lead Generation & Besigheidsontwikkeling
  • Identifiseer nuwe potensiële kliënte en besigheidsgeleenthede
  • Doen navorsing oor teikenmaatskappye en identifiseer die korrekte besluitnemers
  • Genereer nuwe leads deur telefoon, e-pos, LinkedIn en ander platforms
  • Ontwikkel en handhaaf ’n sterk potensiële kliëntepyplyn
  • Volg leads konsekwent op totdat ’n gekwalifiseerde gesprek of vergadering verkry word
2. Kliënte & Vergaderings
  • Kontak potensiële kliënte professioneel
  • Kommunikeer met besigheidseienaars, direkteure en senior bestuur
  • Identifiseer kliënte se behoeftes en bepaal of hulle ’n geskikte potensiële kliënt is
  • Bespreek en koördineer vergaderings met potensiële kliënte
  • Bestuur die administrasie rondom vergaderings en opvolgaksies
  • Verseker dat alle vergaderings en opvolgaktiwiteite korrek aangeteken word
3. Administrasie & Rekordhouding
  • Hou prospect- en kliëntdatabasisse akkuraat en op datum
  • Teken oproepe, e-posse, LinkedIn-kommunikasie en opvolgaksies aan
  • Berei daaglikse en weeklikse beplanningslyste voor
  • Handhaaf akkurate rekords van leads, afsprake en verkoopsgeleenthede
  • Ondersteun algemene verkoops- en bemarkingsadministrasie
4. IT & Tegnologie
  • Basiese begrip van IT-terminologie en algemene IT-dienste
  • Goeie kennis van algemene IT-terme, webwerwe en tegnologieplatforms sal voordelig wees
  • Vermoë om vinnig nuwe tegniese konsepte aan te leer
  • Blootstelling aan Microsoft 365 sal voordelig wees
  • Kennis of ervaring met AI-tools soos Claude en ander AI-platforms sal ’n sterk voordeel wees
  • Gebruik tegnologie en AI kreatief om produktiwiteit en lead generation te verbeter
5. Sosiale Media & Bemarking
  • Help met die skep en plasing van kreatiewe inhoud op sosiale media
  • Identifiseer geleenthede om die maatskappy se aanlyn teenwoordigheid te verbeter
  • Skep interessante en professionele posts vir platforms soos LinkedIn en Facebook
  • Gebruik kreatiwiteit om potensiële kliënte se aandag te trek
  • Ondersteun algemene bemarkings- en promosie-aktiwiteite
Minimum Vereistes
  • Matriek / Graad 12
  • Minimum 2 jaar ondervinding in:
    • Verkope
    • Besigheidsontwikkeling
    • Televerkope
    • Bemarking
    • Kliënteverhoudinge
    • Of soortgelyke rol
  • Vlot in Afrikaans en Engels, gesproke en geskryf
  • Goeie telefoon- en e-poskommunikasie
  • Sterk administratiewe vaardighede
  • Goeie rekenaarvaardighede
  • Betroubare vervoer om daagliks kantoor toe te kom
  • Moet bereid wees om voltyds on-site te werk
  • Sterk IT-kennis en begrip van tegnologie-terme sal baie voordelig wees
Kwalifikasie – Voordelig

’n Diploma of graad in:

  • Verkope
  • Bemarking
  • Besigheidsbestuur
  • Kommunikasie
  • Of ’n verwante veld

sal sterk voordelig wees.

Sleutelvaardighede
  • Sterk lead generation vaardighede
  • Uitstekende kommunikasievaardighede
  • Selfversekerd oor die telefoon
  • Sterk opvolgvermoë
  • Goeie administratiewe vermoë
  • Kreatiewe denke
  • Goeie IT- en tegnologiekennis
  • Sterk organisatoriese vaardighede
  • Microsoft 365 vaardighede
  • Vermoë om AI-tools effektief te gebruik
  • Goeie sosiale media vaardighede
  • Sterk probleemoplossingsvermoë
Persoonlike Eienskappe
  • Neem sterk inisiatief en eienaarskap van werk
  • Selfgemotiveerd en energiek
  • Ambisieus en resultaatgedrewe
  • Kreatief en dink buite die boks
  • Professioneel en goed versorg
  • Betroubaar en verantwoordelik
  • Goeie mensevaardighede
  • Nie bang vir verwerping nie
  • Volhardend met opvolg
  • Kan onafhanklik werk
  • Werk goed binne ’n span
  • Leergierig en tegnologie-georiënteerd
Obtenez votre examen gratuit et confidentiel de votre CV.

ou faites glisser et déposez votre fichier ici.

Similar jobs

Postes similaires à comparer

Verkoopverteenwoordiger / Sales Representative
Verkoopverteenwoordiger / Sales Representative

Pro-Match Recruitment • Gauteng

Sur place
ZAR 180 000 - 300 000
Besigheidsbeheerder / Business Controller
Besigheidsbeheerder / Business Controller

Werfnet • Johannesburg

Sur place
ZAR 1 200 000 - 1 800 000
Besigheidsgenereerder | Business Generator
Besigheidsgenereerder | Business Generator

Werfnet • Gauteng

Sur place
ZAR 120 000 - 180 000
Research Editing Manager
Research Editing Manager

Pro-Match Recruitment • Gauteng

Sur place
ZAR 240 000 - 420 000
Nuwe Besigheidsverkoopsverteenwoordiger | New Business Sales Representative
Nuwe Besigheidsverkoopsverteenwoordiger | New Business Sales Representative

Werfnet • Johannesburg

Sur place
ZAR 300 000 - 540 000
Markverwante basiese salaris
Onbeperkte kommissie
Produk-, oplossings- en verkoopsopleid
Besigheidsgenereerder | Business Generator
Besigheidsgenereerder | Business Generator

Pro-Match Recruitment • Gauteng

Sur place
ZAR 180 000 - 300 000
Besigheidsgenereerder | Business Generator
Besigheidsgenereerder | Business Generator

Pro-Match Recruitment • Centurion

Sur place
ZAR 180 000 - 300 000
Besigheidsontwikkelingspesialis / Business Generator
Besigheidsontwikkelingspesialis / Business Generator

Pro-Match Recruitment • Potchefstroom

Sur place
ZAR 201 000 - 268 000
Persoonlike Assistent | Personal Assistant
Persoonlike Assistent | Personal Assistant

Werfnet • Pretoria

Sur place
ZAR 156 000 - 201 000
Bestuusrekenmeester
Bestuusrekenmeester

Pro-Match Recruitment • Gauteng

Sur place
ZAR 600 000 - 900 000