A complete application in a minute
Tailored resume and cover letter, ready to send.
Pro-Match Recruitment soek ’n professionele kandidaat wat ’n BCom-graad + CTA voltooi het en SAICA-klerkskap het. Vereis minstens 3 jaar bestuurservaring, ’n geldig bestuurderslisensie en ’n eie voertuig vir kliëntebesoeke. Kandidate binne 15 km van Raumarais Park / Bramley word verkies.
Die rol behels leierskap, kliëntehantering en die vermoë om sprankelende kommunikasie te voer tydens kliënte besoeke en by bestuur. Goeie netwerkvaardighede en professionele voorkoms is essentieel.
Ons soek iemand met ’n sterk kombinasie van tegniese kennis, bestuursvermoë en uitënlike kliëntehantering.
Die ideale kandidaat sal beskik oor:
Omdat jy die firma gereeld by kliënte sal verteenwoordig, is ’n professionele en korporatiewe voorkoms en benadering belangrik.
Ons is op soek na iemand wat: