Sleutelverantwoordelikhede
1. Verkope & Lead Management
- Hanteer en opvolg van inkomende leads.
- Kontak en opvolg met potensiële kliënte.
- Skeduleer en woon kliënte-afsprake by.
- Doen aktiewe prospektering en soek nuwe kliënte.
- Kontak bestaande kliënte vir verdere verkoopsgeleenthede.
- Handhaaf gereelde opvolg met kliënte deur die verkoopsproses.
2. Kwotasies & Bestellings
- Stel kwotasies en pryse vir verskillende produkte op.
- Voltooi bestellingsvorms akkuraat.
- Voltooi en onderhou die nodige kontrolelyste.
- Berei alle relevante verkoops- en bestellingsdokumentasie voor.
- Voltooi die verkoopsregister en hou rekords op datum.
3. Kliëntediens
- Verseker professionele en uitstekende kliëntediens.
- Bou goeie verhoudings met kliënte en verskaffers.
- Hanteer kliënte-navrae professioneel.
- Handhaaf gereelde kommunikasie en opvolg met kliënte.
- Reël produkherstelwerk waar nodig.
- Help om enige kliëntkwessies vinnig en professioneel op te los.
4. Installasies & Produkondersteuning
- Help met spesiale installasies waar nodig.
- Ontwikkel ’n deeglike kennis van alle produkte.
- Verstaan produkkenmerke en kan dit effektief aan kliënte verduidelik.
- Woon relevante opleiding en produkopleiding by.
5. Nuwe Besigheid
- Doen aktiewe canvassing vir nuwe kliënte.
- Identifiseer nuwe verkoopsgeleenthede.
- Bou ’n netwerk van potensiële kliënte.
- Ontwikkel langtermyn kliënteverhoudings.
Minimum Vereistes
- Matrik / Graad 12.
- Bewese verkoops ervaring.
- Goeie begrip van die verkoopsproses en verkoopsdinamika.
- Sterk verbale en skriftelike kommunikasievaardighede.
- Uitstekende interpersoonlike vaardighede.
- Vermoë om vinnig ’n goeie verhouding met kliënte en verskaffers te bou.
- Sterk kliëntediens-ingesteldheid.
- Goeie aanbiedings- en presentatievaardighede.
- Geldige bestuurslisensie.
- Eie betroubare vervoer.
- Professionele, netjiese en goedversorgde voorkoms.
Voorkeur Kwalifikasies
Diploma of Graad in Bemarking sal baie voordelig wees.
Kwalifikasies in verkope, besigheidsbestuur, bemarking of ’n soortgelyke veld sal ook ’n voordeel wees.
Sleutelvaardighede
- Verkope
- Lead generation en opvolg
- Kliënteverhoudings
- Prospektering
- Kwotasies en prysbepaling
- Onderhandeling
- Kliëntediens
- Kommunikasie
- Presentasievaardighede
- Administrasie
- Produkkennis
- Probleemoplossing
- Tydsbestuur
- Selfmotivering
Persoonlike Eienskappe
Die ideale kandidaat is:
- Dinamies en energiek.
- Selfgemotiveerd en resultaatgedrewe.
- Professioneel en goed versorg.
- Kliëntgefokus.
- Goeie menseverhoudings.
- Entoesiasties oor verkope.
- Bereid om nuwe produkte en bedryfskennis aan te leer.
- Selfversekerd in die hantering van kliënte.
- Goed georganiseerd en akkuraat.
- Proaktief met ’n sterk verkoopsingesteldheid.