Persoonlike Assistent | Personal Assistant

Werfnet

Pretoria

On-site

ZAR 156,000 - 201,000

Full time

11 days ago

A complete application in a minute

Tailored resume and cover letter, ready to send.

Get past ATS filters

Job summary

Werfnet in Pretoria soek ’n energieke, georganiseerde en betroubare Persoonlike Assistent om die span te ondersteun. Die kandidaat sal betrokke wees by administrasie, e-handel en promosies, en bereid wees om buite die kantoor te werk wanneer nodig.

Hoofverantwoordelikhede sluit in die koördinasie van promosies en handelsmerkaktiwiteite, kommunikasie met promotors, beplanning van geleenthede, voorberei en verpakking van e-handelbestellings, rekordhouding van bestellings en versendings, asook

Qualifications

  • Goeie kommunikasie- en organisatoriese vaardighede.
  • Goeie rekenaarvaardighede en vaardighede met Microsoft Office.
  • Voorkeur vir kennis van SharePoint.

Responsibilities

  • Bywoon en help met promosiedae, bemarkingsgeleenthede en handelsmerkaktiverings.
  • Koördineer en behou kommunikasie met promotors en verseker betyds reëlings.
  • Help met die beplanning en organisering van geleenthede, promosies en handelsmerkaktiwiteite.
  • Voorberei, verpak en gereedmaak van bestellings vir die e-handelafdeling.
  • Rekord hou van bestellings, versendings, voorraad en verwante administrasie.
  • Verseker dat kliënte se bestellings korrek verpak en betyds versend word.
  • Volg bestellings op om te verseker dat kliënte hul pakkies ontvang.
  • Help met algemene administratiewe take en daaglikse kantoorondersteuning

Skills

Kommunikasievaardighede
Organisasie
Administratiewe vaardighede

Education

Graad 12 / Matriek

Tools

Microsoft Office
SharePoint

Job description

Persoonlike Assistent | Personal Assistant
Salaris: R14 000 CTC - R18 00 CTC (afhangend van ervaring)
Oorsig

’n Groeiende maatskappy in die sportvoedingsbedryf, wat tans besig is om sy handelsmerk te vestig en uit te brei, is op soek na ’n energieke, georganiseerde en betroubare Persoonlike Assistent om die span te ondersteun.
Die ideale kandidaat is iemand wat daarvan hou om betrokke te wees by verskillende aspekte van die besigheid, van administrasie en e-handel tot promosies en geleenthede. Die rol vereis iemand wat georganiseerd kan werk, goeie kommunikasievaardighede het en bereid is om buite die kantooromgewing betrokke te raak wanneer nodig.

Hoofverantwoordelikhede
  • Bywoon en help met promosiedae, bemarkingsgeleenthede en handelsmerkaktiverings
  • Koördineer en handhaaf kommunikasie met promotors en verseker dat alle nodige reëlings betyds getref word
  • Help met die beplanning en organisering van geleenthede, promosies en handelsmerkaktiwiteite
  • Voorberei, verpak en gereedmaak van bestellings vir die e-handelafdeling
  • Rekord hou van bestellings, versendings, voorraad en verwante administrasie
  • Verseker dat kliënte se bestellings korrek verpak en betyds versend word
  • Volg bestellings op om te verseker dat kliënte hul pakkies ontvang
  • Help met algemene administratiewe take en daaglikse kantoorondersteuning
Minimum Vereistes
  • Graad 12 / Matriek
  • Goeie rekenaarvaardighede en kennis van Microsoft Office, veral Outlook, Excel en Word
  • Kennis van SharePoint sal voordelig wees
  • Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede
  • Uitstekende kommunikasievaardighede en die vermoë om professioneel met kliënte, promotors en spanlede te skakel
  • Goeie aandag aan detail en die vermoë om akkuraat te werk
  • Vermoë om take onafhanklik te hanteer en verskeie verantwoordelikhede gelyktydig te bestuur
  • Vorige ervaring in administrasie, e-handel, logistiek, kliëntediens of geleentheidskoördinering sal voordelig wees
Persoonlike Eienskappe
  • Energiek, proaktief en selfgemotiveerd
  • Betroubaar, georganiseerd en verantwoordelik
  • Goeie menseverhoudings- en kommunikasievaardighede
  • Aanpasbaar en bereid om verskillende take aan te pak
  • ’n Spanwerker met ’n positiewe gesindheid
  • Belangstelling in sport, fiksheid en sportvoeding sal voordelig wees
Werksure en Vereistes
  • Maandag tot Vrydag: 08:00–17:00
  • Bereid wees om sekere naweke te werk wanneer promosies, sportgeleenthede of handelsmerkaktiwiteite plaasvind
Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Energieke Persoonlike Assistent | Admin & Geleenthede
Energieke Persoonlike Assistent | Admin & Geleenthede

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 156,000 - 201,000
New Business Developer
New Business Developer

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 152,000 - 182,000
On-site werksomgewing
Eksterne Verkoopsverteenwoordiger - External Sales Rep
Eksterne Verkoopsverteenwoordiger - External Sales Rep

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 254,000 - 304,000
Laptop vir maatskappy
Maatskappy selfoon
Reisvergoeding: R4 000/mo
Assistent Finansiële en Kantoorbestuurder / Assistant Financial and Office Manager
Assistent Finansiële en Kantoorbestuurder / Assistant Financial and Office Manager

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 167,000 - 257,000
Markverwante salaris
Desemberbonus
Prestasiebonusse
Verkoopverteenwoordiger / Sales Representative
Verkoopverteenwoordiger / Sales Representative

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 300,000
Besigheidsbeheerder / Business Controller
Besigheidsbeheerder / Business Controller

Werfnet • Johannesburg

On-site
ZAR 1,200,000 - 1,800,000
Medical Sales Representative/ Mediese Verkoopsverteenwoordiger (VR 131)
Medical Sales Representative/ Mediese Verkoopsverteenwoordiger (VR 131)

Werkie • Pretoria

On-site
ZAR 78,000 - 140,000
Research Editing Manager
Research Editing Manager

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 240,000 - 420,000
Office & Administrative Assistant (Half Day)
Office & Administrative Assistant (Half Day)

HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department • Prince Alfred Hamlet

On-site
ZAR 67,000 - 100,000
Nuwe Besigheidsverkoopsverteenwoordiger | New Business Sales Representative
Nuwe Besigheidsverkoopsverteenwoordiger | New Business Sales Representative

Werfnet • Johannesburg

On-site
ZAR 300,000 - 540,000
Markverwante basiese salaris
Onbeperkte kommissie
Produk-, oplossings- en verkoopsopleid