Sol-Tech | Lektor: Pas en Draai

360Vastgoed

Pretoria

On-site

ZAR 280,000 - 360,000

Full time

14 days+

A complete application in a minute

Tailored resume and cover letter, ready to send.

Get past ATS filters

Job summary

Sol-Tech in Pretoria soek ’n Lektor: Pas en Draai vir ’n roetine wat onderrig-, assessering- en studente-administrasie behels. Die pos vereis minimaal drie jaar bedryfservaring ná voltooiing van die opleiding, en kennis van MS Office. Rybewys en eie vervoer is vereis.

Voorgestelde vaardighede sluit kennis van Fusion 360 Cloud en 3D printing/Additive manufacturing in. ’n Sertifikaat op NKR vlak 4 sal tel. Die rol beklemtoon leergierigheid, kommunikasie en organisasie. Lokasie is Pretoria.

Qualifications

  • Leergierigheid en 'n passie vir kennis
  • Uitstekende kommunikasievaardighede
  • Hoë energie en ywer
  • Sterk organiseringsvaardighede en inisiatief
  • Goeie tydsbestuur en deursettingsvermoë
  • Vermoë om prioriteite te stel en take effektief te hanteer
  • Uitstekende menseverhoudinge
  • Administratiewe en rekenaarvaardighede

Responsibilities

  • Beplanning, voorbereiding en aflewering van kurrikulumbelynde onderrig- en opleidingsessies.
  • Assessering en studente administrasie; bydrae tot leerprogramme-implementering, hersiening en verbetering.
  • Gehalte van onderrig en opleiding in sy/haar aangestelde area of verantwoordelikheid.
  • Insette tot program- en assesseringsontwikkeling, hersiening en verbetering vorm deel van hierdie verantwoordelikheid.

Skills

Leergierigheid
Kommunikasievaardighede
Hoë energie
Organisasie
Tydsbestuur
Menseverhoudinge
Administratiewe vaardighede

Education

Rooiseël as Passer en Draaiër

Job description

Sol-Tech, 'n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied 'n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans 'n pos beskikbaar vir 'n Lektor: Pas en Draai.

Die doel van hierdie pos is om die beplanning, voorbereiding en aflewering van kurrikulumbelynde onderrig- en opleidingsessies, assessering en studente administrasie, deur die implementering van leerprogramme, waar te neem ten einde voorgeskrewe leeruitkomste te bereik. Die posbekleër is verantwoordelik vir die gehalte van onderrig en opleiding in sy of haar aangestelde area van verantwoordelikheid. Insette tot program- en assesseringsontwikkeling, hersiening en verbetering vorm deel van hierdie verantwoordelikheid.

Wat Ons Van Jou Verwag
  • ʼn Rooiseël as Passer en Draaier.
  • Ten minste drie jaar ondervinding in die bedryf, ná die voltooiing van ʼn Rooiseël.
  • Toepaslike ondervinding in die MS Office-pakket.
  • Geldige rybewys en eie vervoer.
  • Enige kennis/blootstelling in “Fusion 360 Cloud” sal in die aansoeker se guns tel.
  • Enige 3D druk/”Additive manufacturing” ervaring sal in die aansoeker se guns tel.
  • ‘n Geslaagde ODETP or OCOTTech sertifikaat op NKR vlak 4 sal in die aansoeker se guns tel.
Vaardighede En Eienskappe Wat Tot Jou Voordeel Sal Strek
  • Leergierigheid en 'n passie vir kennis
  • Uitstekende kommunikasievaardighede
  • Hoë energie en ywer
  • Sterk organiseringsvaardighede en inisiatief
  • Goeie tydsbestuur en deursettingsvermoë
  • Vermoë om prioriteite te stel en take effektief te hanteer
  • Uitstekende menseverhoudinge
  • Administratiewe en rekenaarvaardighede

Indien jy nie binne twee weke ná die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, kan jy aanvaar dat ander kandidate vir die pos oorweeg is.

Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Sol-Tech | Lektor: Meulmaker
Sol-Tech | Lektor: Meulmaker

SBM Groep • Pretoria

On-site
ZAR 250,000 - 420,000
Sol-Tech | Lektor: Pas En Draai
Sol-Tech | Lektor: Pas En Draai

Solidariteit Beweging • Pretoria

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Sol-Tech | Lektor: Outo-Elektrisiën
Sol-Tech | Lektor: Outo-Elektrisiën

360Vastgoed • Pretoria

On-site
ZAR 180,000 - 280,000
Sol-Tech | Lektor: Outo-Elektrisiën
Sol-Tech | Lektor: Outo-Elektrisiën

Solidariteit Beweging • Pretoria

On-site
ZAR 150,000 - 210,000
Lektor: Pas en Draai - Ontwerp, 3D Druk & Opleiding
Lektor: Pas en Draai - Ontwerp, 3D Druk & Opleiding

360Vastgoed • Pretoria

On-site
ZAR 280,000 - 360,000
Lektor: Meulmaker en Elektriese Onderwys
Lektor: Meulmaker en Elektriese Onderwys

SBM Groep • Pretoria

On-site
ZAR 250,000 - 420,000
Lektor & Voorbereider: Kurrikulêre Onderrig & 3D Druk
Lektor & Voorbereider: Kurrikulêre Onderrig & 3D Druk

Solidariteit Beweging • Pretoria

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Internskap: Junior Werwings en Operasionele Konsultant
Internskap: Junior Werwings en Operasionele Konsultant

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 67,000 - 89,000
40% kommissie op suksesvolle permante^
20% van lopende kommissie uit kontrak
Mentorskap en blootstelling aan gevord
Kantoor- en Portefeulje-Assistent
Kantoor- en Portefeulje-Assistent

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Bestuusrekenmeester
Bestuusrekenmeester

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 600,000 - 900,000