Sol-Tech | Lektor: Outo-Elektrisiën

Solidariteit Beweging

Pretoria

On-site

ZAR 150,000 - 210,000

Full time

11 days ago

A complete application in a minute

Tailored resume and cover letter, ready to send.

Get past ATS filters

Job summary

Sol-Tech is ’n private, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingskollege in Pretoria wat ’n Lewende geleentheid vir ’n Lektor: Outo-Elektrisiën bied. Die pos behels die beplanning en aflewering van leerprogramme en die assesseering van studente, terwyl gehalte van onderrig verseker word.

Verder sal die posi­s’ insette vir programontwikkeling en verbetering deel vorm, en opvoedkundige praktyk en praktyskundigheid is deel van die verantwoordelikhede.

Qualifications

  • Rooiseël as Outo-Elektrisiën is 'n vereiste.
  • Min. 3 jaar ondervinding in die toepaslike bedryf.
  • Die voltooiing van ODETDP kwalifikasie en rooisëël as Dieselwerktuigkunde word gunstig beskou.
  • Min 2 jaar onderrig/opleiding ervaring verkieslik in ʼn tegniese omgewing.
  • MS-Office kennis is benodig.

Responsibilities

  • Beplannen, voorberei en aflewer van kurrikulum-gebaseerde onderrig en opleidingsessies.
  • Assessering en studente administrasie.
  • Bydra tot program- en assessering-ontwikkeling en hersiening.

Skills

3+ jare ondervinding
MS-Office vaardighede
analiseer en beplan
drukbestendige
leerbereidheid

Education

Rooiseël as Outo-Elektrisiën
N3 of NKR vlak 4 ekwivalente kwalifikasie
ODETDP kwalifikasie
Rooi-seël as Dieselwerktuigkunde

Tools

Auto Diagnostics systems

Job description

Sol-Tech is ʼn private, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege gebaseer in Monumentpark, Pretoria en het ʼn baie opwindende geleentheid vir ʼn Lektor: Outo-Elektrisiën beskikbaar.

Die doel van hierdie pos is om die beplanning, voorbereiding en aflewering van kurrikulum belynde onderrig en opleiding sessies, assessering en studente administrasie ten einde die implementering van leerprogramme waar te neem deur voorgeskrewe leeruitkomste te bereik. Die posbekleër is verantwoordelik vir die gehalte van onderrig en opleiding in sy of haar aangestelde area van verantwoordelikheid. Insette tot program en assessering ontwikkeling, hersiening en verbetering vorm deel van hierdie verantwoordelikheid.

Posvereistes:
  • Rooiseël as Outo-Elektrisiën
  • 'n Volledige N3 of NKR vlak 4 ekwivalente kwalifikasie
  • 'n Minimum van 3 jaar ondervinding in die toepaslike bedryf is ʼn voorvereiste.
  • Die suksesvolle voltooiing van 'n beroepsgerigte onderwys-, opleiding en ontwikkelingspraktisyn (ODETDP) kwalifikasie, asook ʼn rooiseël as Dieselwerktuigkunde sal in die aansoeker se guns tel.
  • 'n minimum van 2 jaar onderrig en opleiding verkieslik in ʼn tegniese omgewing, asook kennis van Outo-Diagnostiek sisteme (Auto Diagnostics systems) sal ook voordelig vir die aansoeker wees.
  • Toepaslike MS-Office pakket rekenaarvaardighede
Ander Eienskappe en Vaardighede Wat Voordelig Sal Wees:
  • Goeie verbale en geskrewe kommunikasievaardighede
  • Uitstekende interpersoonlike vaardighede
  • Vermoë om onder druk te kan funksioneer en sperdatums te haal
  • Toewyding aan die bereiking van doelwitte
  • Vermoë om te analiseer en te beplan
  • Entoesiasme, motivering en die bereidwilligheid om te leer
Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Sol-Tech | Lektor: Outo-Elektrisiën
Sol-Tech | Lektor: Outo-Elektrisiën

360Vastgoed • Pretoria

On-site
ZAR 180,000 - 280,000
Sol-Tech | Lektor: Pas en Draai
Sol-Tech | Lektor: Pas en Draai

360Vastgoed • Pretoria

On-site
ZAR 280,000 - 360,000
Sol-Tech | Lektor: Meulmaker
Sol-Tech | Lektor: Meulmaker

SBM Groep • Pretoria

On-site
ZAR 250,000 - 420,000
Sol-Tech | Lektor: Pas En Draai
Sol-Tech | Lektor: Pas En Draai

Solidariteit Beweging • Pretoria

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Lektor: Outo-Elektrisiën – Kurrikulum & Onderrig Ekspert
Lektor: Outo-Elektrisiën – Kurrikulum & Onderrig Ekspert

Solidariteit Beweging • Pretoria

On-site
ZAR 150,000 - 210,000
Lektor: Outo-Elektrisiën – Onderrig & Diagnostiek Expert
Lektor: Outo-Elektrisiën – Onderrig & Diagnostiek Expert

360Vastgoed • Pretoria

On-site
ZAR 180,000 - 280,000
Lektor: Meulmaker en Elektriese Onderwys
Lektor: Meulmaker en Elektriese Onderwys

SBM Groep • Pretoria

On-site
ZAR 250,000 - 420,000
Internskap: Junior Werwings en Operasionele Konsultant
Internskap: Junior Werwings en Operasionele Konsultant

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 67,000 - 89,000
40% kommissie op suksesvolle permante^
20% van lopende kommissie uit kontrak
Mentorskap en blootstelling aan gevord
Tegnikus vir Oudiovisuele Installasies â Stellenbosch
Tegnikus vir Oudiovisuele Installasies â Stellenbosch

Time Personnel • Stellenbosch

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Voltooi diplomas/kursusse in Audio-Vis
Lektor: Pas en Draai - Ontwerp, 3D Druk & Opleiding
Lektor: Pas en Draai - Ontwerp, 3D Druk & Opleiding

360Vastgoed • Pretoria

On-site
ZAR 280,000 - 360,000