Kantoor- en Portefeulje-Assistent

Ligpos (Pty) Ltd

Gauteng

On-site

ZAR 180,000 - 240,000

Full time

14 days+

Get a reply from this employer

Your resume and cover letter, tailored to exactly what they’re hiring for.

Get past ATS filters

Job summary

Ligpos (Pty) Ltd in Pretoria-Oos (Rayton-streek) soek ’n veelsydige Assistent wat administratiewe en boekhoudkundige funksies kan kombineer met fasiliteitsbestuur en logistieke ondersteuning.

Die ideale kandidaat het ’n sterk aanvoeling vir syfers en ’n hand-aan-die-ploeg instelling, met die vermoë om uiteenlopende take met profes墙sionele trots en deeglikheid te hanteer.

Qualifications

  • Goeie rekenaarvaardigheid en ’n akkurate aanvoeling vir basiese boekhouding en syfers.

Responsibilities

  • Administrasie & finansiële ondersteuning: Algemene kantooradministrasie, bemarkingsfunksies en klerekliche ondersteuning.
  • Fasiliteitsbestuur & logistieke bystand: Instandhouding, koördinering van fasiliteite, afhaal/inkopies en ad-hoc logistieke sorg.

Skills

Computer literacy
Basic accounting sense

Job description

Posbenaming: Kantoor- en Portefeulje-Assistent

Dienstipe: Voltyds, Permanent

Standplaas: Pretoria-Oos / Rayton-streek

Oor die Pos

’n Vakature is beskikbaar vir ’n veelsydige en hoogs praktiese Assistent om ’n unieke, gekombineerde rol te vervul. Hierdie pos is spesifiek ontwerp vir ’n \"all-rounder\" wat professionele administratiewe en boekhoudkundige funksies vaardig kan kombineer met algemene fasiliteitsbestuur en logistieke ondersteuning.

Die ideale kandidaat beskik oor ’n sterk aanvoeling vir syfers, het ’n hand-aan-die-ploeg mentaliteit en hanteer uiteenlopende take en funksies met dieselfde vlak van professionele trots en deeglikheid.

Sleutelpligte en Verantwoordelikhede

1. Administrasie & Financiële Ondersteuning:

  • Algemene kantooradministrasie, bemarkingsfunksies en klerklike ondersteuning.

  • Basiese boekhouding, kostebestuur en die prosessering van finansiële dokumentasie (fakture, kwitansies en bankrekonsiliasies) vir aangewese sakeportefeuljes (insluitend die konstruksiesektor).

2. Fasiliteitsbestuur & Logistieke Bystand:

  • Instandhouding: Verantwoordelik vir die periodieke skoonmaak, netjieshou en organisasie van aangewese fasiliteite en geassosieerde eiendomme.

  • Logistiek en ad-hoc take: Hantering van praktiese take, wat insluit algemene huishoudelike koördinering op die perseel, afhaal of verkryging van pakkies of inkopies, en ad-hoc bystand/logistieke sorg (insluitend skool of kindersorgbystand indien en wanneer vereis).

Vereistes en Profiel
  • Vaardighede: Goeie rekenaarvaardigheid en ’n akkurate aanvoeling vir basiese boekhouding en syfers.

  • Gesindheid: Uiters prakties ingestel met die ingesteldheid dat geen taak te klein of minderwaardig is nie. Hardwerkend en akkuraat, of die werk voor ’n rekenaar of tydens fisiese fasiliteitsbestuur plaasvind.

  • Eienskap: Hoogste vlak van diskresie, betroubaarheid en die vermoë om selfstandig te werk sonder konstante toesig.

  • Taalvaardigheid: Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels (beide mondeling en skriftelik).

  • Logistiek: In besit van ’n geldige Suid-Afrikaanse bestuurderslisensie en betroubare eie vervoer.

Vergoeding
  • Markverwante vergoeding afhangend van vaardighede en agtergrond.

Mense wat nie moet aansoek doen nie:
  • Persone wat slegs ’n formele, uitsluitlike korporatiewe kantoorpos soek.

  • Persone wat huiwerig is om fisiese skoonmaakwerk of ad-hoc praktiese take te verrig.

Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Senior Rekenmeester / Finansiële Bestuurder
Senior Rekenmeester / Finansiële Bestuurder

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 670,000 - 781,000
Hoof Van Administrasie En Ondersteuning / Head Of Administration And Support
Hoof Van Administrasie En Ondersteuning / Head Of Administration And Support

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 900,000 - 1,200,000
Rekenmeester / Accountant
Rekenmeester / Accountant

HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department • Prince Alfred Hamlet

On-site
ZAR 350,000 - 550,000
Besigheidsbeheerder / Business Controller
Besigheidsbeheerder / Business Controller

Werfnet • Johannesburg

On-site
ZAR 1,200,000 - 1,800,000
Administratiewe Beampte
Administratiewe Beampte

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Administrasie Klerk / Administration Clerk
Administrasie Klerk / Administration Clerk

OVK - Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk • Bloemfontein

On-site
ZAR 140,000 - 200,000
Equal opportunities employer
Groep Administrateur / Group Administrator
Groep Administrateur / Group Administrator

Werfnet • Johannesburg

Hybrid
ZAR 112,000 - 167,000
Assistent Debiteurekontroleur / Assistant Debtors Controller
Assistent Debiteurekontroleur / Assistant Debtors Controller

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Telekommunikasie/tegnologie-omgewing-@
Aanlyn betalingsopvolg-ervaring
SAGE300-kennis
Mediese Ontvangsdame / Medical Receptionist
Mediese Ontvangsdame / Medical Receptionist

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 90,000 - 150,000
SAICA Opleidingsklerk
SAICA Opleidingsklerk

Eastern Personnel Consultants / Oostelike Personeel Konsultante • Pretoria

On-site
ZAR 250,000 - 320,000
SAICA opleiding
Mentorskap
Toegewyde studie-ondersteuning