Get a reply from this employer
Your resume and cover letter, tailored to exactly what they’re hiring for.
Sol-Tech is 'n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria. Ons het tans 'n pos vir 'n Lektor: Pas en Draai. Die rol behels beplanning, voorbereiding en aflewering van kurrikulumbelynde onderrig- en opleidingsessies, sowel as assessering en studente administrasie.
Ons soek minstens drie jaar bedryfservaring ná Rooiseël, MS Office-vaardighede, kennis van Fusion 360 Cloud en additiewe vervaardiging; 'n OCOTTech/ODETP-NKR4-sertifikaat tel in die gunste.
.
Sol-Tech, 'n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied 'n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans 'n pos beskikbaar vir 'n Lektor: Pas en Draai. Die doel van hierdie pos is om die beplanning, voorbereiding en aflewering van kurrikulumbelynde onderrig- en opleidingsessies, assessering en studente administrasie, deur die implementering van leerprogramme, waar te neem ten einde voorgeskrewe leeruitkomste te bereik. Die posbekleër is verantwoordelik vir die gehalte van onderrig en opleiding in sy of haar aangestelde area van verantwoordelikheid. Insette tot program- en assesseringsontwikkeling, hersiening en verbetering vorm deel van hierdie verantwoordelikheid.
Indien jy nie binne twee weke ná die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, kan jy aanvaar dat ander kandidate vir die pos oorweeg is.