Administratiewe Beampte

Ligpos (Pty) Ltd

Gauteng

On-site

ZAR 180,000 - 240,000

Full time

14 days+
Application generator

An application made for this job — a tailored resume and cover letter that speak straight to the posting.

Get past ATS filters

Job summary

Ligpos (Pty) Ltd in Gauteng soek 'n Administratiewe Beampte vir Rayton se kantoor vir die daaglikse bedryf. Die rol vereis uitstekende organisatoriese vermoëns en die vermoë om onafhanklik te werk, met professioneel interaksie met kliënte en verskaffers.

Verlede administratiewe ervaring en vaardigheid in finansiële sake sal positief wees. Die pos behels fakturering, kontantopnames, kantoorvoorraadtake en primêre ontvangs-/ telefoonfunksies.

Qualifications

  • Eie vervoer en geldige rybewys is vereis.
  • Vaardigheid in die Microsoft Office Suite, veral Excel en Word.
  • Vorige ervaring in finansiële of administratiewe rolle is voordelig.

Responsibilities

  • Hanteer finansiële administrasie: fakturering, kredietnotas en kontantopnames.
  • Bestuur kantoorverhoudings: argief, dokumentbeplanning en skryfbehoeftes.
  • Koördineer eksterne administratiewe take wat vervoer verg.
  • Dien as ontvangs- en telefoonbeantwoordingspersoon en behartig kliëntekommunikasie.

Skills

Eie vervoer
MS Office (Excel & Word)
Kliëntekommunikasie
Tydsbestuur

Tools

Microsoft Word
Microsoft Excel

Job description

Administratiewe Beampte (Rayton)
Posisie Oorsig

Die Administratiewe Beampte is verantwoordelik vir die gladde en doeltreffende daaglikse bedryf van die kantoor in Rayton. Hierdie rol vereis uitstekende organisatoriese vaardighede, die vermoë om onafhanklik te werk, en 'n professionele interaksie met kliënte en verskaffers.

LW. Die pos is vir algemene administratiewe funksies wat verrig word. De onderstaande is wat algemeen verwag kan word, maar omvat nie noodwendig alle verantwoordelikhede nie.
Sleutel Verantwoordelikhede
  • Finansiële Administrasie:

    • Hanteer alle fakturering, insluitend die opstel en verspreiding van fakture en kredietnotas.

    • Voer daaglikse kontantopnames en rekonsiliasies uit.

    • Bestuur die debiteure funksie, insluitend die opvolg van agterstallige rekeninge.

  • Kantoorbestuur:

    • Handhaaf 'n georganiseerde argief- en dokumentbestuurstelsel.

    • Bestel en bestuur kantoorbenodigdhede en skryfbehoeftes.

    • Dien as die primêre ontvangs- en telefoonbeantwoordingspersoon.

  • Logistieke en Ondersteuningstake:

    • Bestuur en koördineer alle eksterne administratiewe take wat vervoer vereis (bv. bankbesoeke, poskantoorlopies, afhaal/aflewering van dokumente by verskaffers).

    • Help met die opstel van verslae en aanbiedings.

    • Ondersteun bestuur met ad-hoc administratiewe take.

  • Kliëntekommunikasie:

    • Hanteer professioneel alle inkomende e-posse en telefoonnavrae.

    • Dit kan ook terrein besoeke behels saam met die eienaar.
Kardinale Vereistes
  • Eie Vervoer: Die kandidaat moet oor 'n betroubare eie voertuig en geldige rybewys beskik.

  • Tegniese Vaardigheid: Goeie vaardigheid in die Microsoft Office Suite (veral Excel en Word).

  • Ervaring: Vorige ondervinding in 'n finansiële of administratiewe rol sal positief wees.

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop your file here.
Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Administrative Specialist: Finance & Office Ops
Administrative Specialist: Finance & Office Ops

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Finance Administrator
Finance Administrator

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 240,000 - 320,000
Hybride werksomgewing
Administrateur/ Administrator
Administrateur/ Administrator

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 320,000 - 480,000
Debiteure Klerk / Debtors Clerk
Debiteure Klerk / Debtors Clerk

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Finansiële Bestuurder / Financial Manager
Finansiële Bestuurder / Financial Manager

Pro-Match Recruitment • Midrand

On-site
ZAR 250,000 - 450,000
Uitvoerende Assistent
Uitvoerende Assistent

Rand Agri • Pretoria

On-site
ZAR 240,000 - 360,000
Financial Administrator
Financial Administrator

Werfnet • South Africa

On-site
ZAR 350,000 - 550,000
Junior Bookkeeper
Junior Bookkeeper

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Persoonlike Assistent / Personal Assistant
Persoonlike Assistent / Personal Assistant

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 300,000
Assistent Rekenmeester / Assistant Accountant
Assistent Rekenmeester / Assistant Accountant

Werfnet • Johannesburg

On-site
ZAR 156,000 - 246,000