Assistent Debiteurekontroleur / Assistant Debtors Controller

Werfnet

Gauteng

On-site

ZAR 180,000 - 240,000

Full time

10 days ago

A complete application in a minute

Tailored resume and cover letter, ready to send.

Get past ATS filters

Benefits offered by this job

Telekommunikasie/tegnologie-omgewing-@
Aanlyn betalingsopvolg-ervaring
SAGE300-kennis

Job summary

Werfnet in Midrand soek ’n akkurate en proaktiewe Assistent Debiteurekontroleur om die finansiële span te versterk. Die rol behels die volledige debiteurefunksie, fakture, state, kredietnota’s en sorg vir tydige opvolging van betalings.

Jy het 2–3 jaar ervaring in debiteure-/finansiële administrasie, goeie Excel-vaardighede en kennis van rekeningkundige sagteware soos SAGE300. Jy sal akkurate rekords handhaaf en saam met interne spanne werk om korrekte fakturering en maandeindeverslae te

Qualifications

  • Relevante kwalifikasie in Boekhouding, Finansies of Rekeningkunde.
  • 2–3 jaar relevante ondervinding in ’n debiteure- of finansiële administrasie-rol.
  • Goeie begrip van basiese rekeningkundige beginsels.
  • Goeie Excel-vaardighede en ervaring met rekeningkundige sagteware.

Responsibilities

  • Ondersteuning met die volledige debiteurefunksie.
  • Uitstuur van fakture, state en kredietnotas.
  • Opvolg van uitstaande betalings en skakeling met kliënte rakende rekeninge.
  • Toewysing en verwerking van ontvangstes op die rekeningkundige stelsel.
  • Rekonsiliasie van debiteure-rekeninge en ondersoek van verskille.
  • Hantering van debiteurnavrae, dispute en betalingsbewyse.
  • Voorbereiding van debiteureverslae, ouderdomsanalises en ander finansiële verslae.
  • Ondersteuning met maandeindeprosesse en debiteureverwante rekonsiliasies.
  • Handhawing van akkurate kliëntedata en opdatering van rekeningkundige rekords.
  • Samewerking met interne spanne om tydige en korrekte fakturering te verseker.
  • Verseker dat alle debiteure-inligting vertroulik en volgens interne prosedures hanteer word.
  • Algemene administratiewe ondersteuning binne die finansiële afdeling

Skills

Debiteurebeheer
Invorderings
Rekonsiliasies
Fakturering
Excel
Rekeningkunde-software

Education

Boekhouding of Finansies

Tools

SAGE300

Job description

Assistent Debiteurekontroleur – Midrand

Ons kliënt, ’n gevestigde telekommunikasiemaatskappy in Midrand, is op soek na ’n akkurate en proaktiewe Assistent Debiteurekontorleur om hul finansiële span te versterk. Hierdie rol is ideaal vir iemand met sterk administratiewe en syfervaardighede, wat gemaklik is om debiteureprosesse te bestuur, opvolgwerk te doen en uitstekende rekordhouding te handhaaf.
Werksure:
08:00 – 17:00 of 07:00 – 16:00

Kernverantwoordelikhede:
  • Ondersteuning met die volledige debiteurefunksie
  • Uitstuur van fakture, state en kredietnotas
  • Opvolg van uitstaande betalings en skakeling met kliënte rakende rekeninge
  • Toewysing en verwerking van ontvangstes op die rekeningkundige stelsel
  • Rekonsiliasie van debiteure-rekeninge en ondersoek van verskille
  • Hantering van debiteurnavrae, dispute en betalingsbewyse
  • Voorbereiding van debiteureverslae, ouderdomsanalises en ander finansiële verslae
  • Ondersteuning met maandeindeprosesse en debiteureverwante rekonsiliasies
  • Handhawing van akkurate kliëntedata en opdatering van rekeningkundige rekords
  • Samewerking met interne spanne om tydige en korrekte fakturering te verseker
  • Verseker dat alle debiteure-inligting vertroulik en volgens interne prosedures hanteer word
  • Algemene administratiewe ondersteuning binne die finansiële afdeling
Minimum vereistes:
  • Relevante kwalifikasie in Boekhouding, Finansies of Rekeningkunde
  • 2–3 jaar relevante ondervinding in ’n debiteure- of finansiële administrasie-rol
  • Ervaring met debiteurebeheer, invorderings, rekonsiliasies en fakturering
  • Goeie begrip van basiese rekeningkundige beginsels
  • Goeie Excel-vaardighede en ervaring met rekeningkundige sagteware
  • Sterk administratiewe vermoë en aandag aan detail
  • Goeie kommunikasievaardighede en die vermoë om professioneel met kliënte te skakel
  • Vermoë om spertye na te kom en take akkuraat af te handel
Voordelig:
  • Ondervinding in ’n telekommunikasie-, tegnologie-, telematika- of diensgedrewe omgewing
  • Ervaring met aanlyn betalingsopvolg en kliënterekonsiliasies
  • Kennis van SAGE300 of soortgelyke rekeningkundige stelsels
Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Assistent Debiteurekontroleur – Finansiële Admin & Fakturering
Assistent Debiteurekontroleur – Finansiële Admin & Fakturering

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Telekommunikasie/tegnologie-omgewing-@
Aanlyn betalingsopvolg-ervaring
SAGE300-kennis
Senior Rekenmeester / Finansiële Bestuurder
Senior Rekenmeester / Finansiële Bestuurder

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 670,000 - 781,000
Boekhouer / Bookkeeper
Boekhouer / Bookkeeper

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Debiteure Klerk / Debtors Clerk
Debiteure Klerk / Debtors Clerk

HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department • Ceres

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Credit Controller
Credit Controller

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 240,000 - 360,000
Senior Finansiële Rekenmeester / Senior Financial Accountant
Senior Finansiële Rekenmeester / Senior Financial Accountant

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 380,000 - 520,000
2 prestasiegebaseerde bonusse per jaar
SAICA-fooie word jaarliks deur die ma-
Krediteure Kontroleerder
Krediteure Kontroleerder

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 300,000 - 420,000
Senior Finansiële Rekenmeester / Senior Financial Accountant
Senior Finansiële Rekenmeester / Senior Financial Accountant

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 720,000 - 1,100,000
2 prestasiegebaseerde bonusse per jaar
SAICA-fooie word deur die maatskappy D
SAICA-fooie word jaarliks deur die ma.
Finansiële Kontroleurder / Financial Controller
Finansiële Kontroleurder / Financial Controller

Pro-Match Recruitment • Gqeberha

On-site
ZAR 420,000 - 600,000
Accountant / Rekenmeester
Accountant / Rekenmeester

Pro-Match Recruitment • Centurion

On-site
ZAR 360,000 - 540,000