Assistent Finansiële En Kantoorbestuurder / Assistant Financial And Office Manager

Werfnet

Pretoria

On-site

ZAR 240,000 - 360,000

Full time

14 days+

A complete application in a minute

Tailored resume and cover letter, ready to send.

Get past ATS filters

Benefits offered by this job

Gereelde prestasiebonusse
Desemberbonus
Uitstekende werkskultuur

Job summary

Werfnet in Pretoria soek 'n Assistent Finansiële en Kantoorbestuurder met sterkte in finansiële verslagdoening en kantooradministrasie. Die rol vereis organisasie, akkuraatheid en die vermoë om selfstandig te werk terwyl jy effektief met personeel, verskaffers en kliënte skakel.

Jare van relevante finansiële ervaring, perfekte kommunikasie en vertroudheid met MS Office sal die kandidaatskap versterk. Die pos sluit maandelike finansiële verslagdoening en begrotingsbeplanning in, met algemene

Qualifications

  • Min of 2 jaar finansiële werkervaring is vereis.
  • Sterke organisatoriese en administratiewe vaardighede.
  • In staat om onafhanklik te werk en verantwoordelikhede op te neem.
  • Goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede.
  • MS Office-vloeiendheid word verwag.

Responsibilities

  • Assisteer met maandelikse finansiële verslagdoening en rekonsiliasies.
  • Verwerking en kontrole van skuldenaars- en krediteureboek.
  • Voorbereiding en verwerking van fakture en betalings.
  • Bankrekonsiliasies en kontantvloei-opvolging.
  • Ondersteuning met begrotings en finansiële beplanning.
  • Toesig oor dag-tot-dag kantooradministrasie en -Prosesse.
  • Koördinering van personeelaansoeke en lêerhouding.
  • Skakeling met ouditore, banke en eksterne belanghebbendes.

Skills

Relevante finansiële ervaring
Organisasievaardighede
Administratiewe vaardighede
Kommunikasievaardighede
MS Office

Tools

MS Office
Rekenaarrekeningstelsels

Job description

Assistent Finansiële en Kantoorbestuurder - Pretoria
Oor die Maatskappy

Ons kliënt is 'n gevestigde speler in die herwinningsbedryf, gebaseer in Pretoria. Hulle is bekend vir hul sterk spangees, ondersteunende werksomgewing en toewyding tot die welstand en ontwikkeling van hul werknemers.

Posbeskrywing

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die ondersteuning van die finansiële funksie sowel as die algemene bestuur van kantooraktiwiteite. Hierdie rol vereis 'n persoon wat georganiseerd, akkuraat en selfstandig kan werk, met sterk interpersoonlike vaardighede om met personeel, verskaffers en kliënte te skakel.

Verantwoordelikhede
  • Assisteer met maandelikse finansiële verslagdoening en rekonsiliasies
  • Verwerking en kontrolering van skuldenaars- en krediteureboeke
  • Voorbereiding en verwerking van fakture, kwitansies en betalings
  • Bankrekonsiliasies en kontantvloei-opvolging
  • Ondersteuning met begrotings en finansiële beplanning
  • Toesig oor dag-tot-dag kantooradministrasie en -prosesse
  • Bestuur van kantoorverbruiksgoedere, toerusting en verskaffersverhoudinge
  • Koördinering van personeeladministrasie, soos verlofrekords en lêerhouding
  • Skakeling met ouditeure, banke en ander eksterne belanghebbendes
  • Implementering en handhawing van interne kontroles en administratiewe beleide
  • Ondersteuning van bestuur met ad hoc finansiële en administratiewe take
  • Bystand met voorbereiding van verslae vir bestuursvergaderings
Vereistes
  • 2 tot 5 jaar relevante ervaring in finansiële werk
  • Ondervinding in kantooradministrasie en/of -bestuur
  • Afrikaanssprekende (moedertaal of vlot)
  • Sterk organisatoriese en administratiewe vaardighede
  • Vermoë om onafhanklik te werk en verantwoordelikheid te neem
  • Rekenaarvaardig (MS Office; rekeningkundige sagteware-ervaring 'n voordeel)
  • Goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede
Werksure
  • Maandae tot Vrydae: 07:30 - 16:00
  • Elke tweede Saterdag: 07:30 - 13:00
Vergoeding en Voordele
  • Markverwante salaris, aangepas volgens ervaring
  • Gereelde prestasiebonusse
  • Desemberbonus
  • 'n Uitstekende werkskultuur wat werklik omgee vir sy mense
Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Assistent Finansiële En Kantoorbestuurder / Assistant Financial And Office Manager
Assistent Finansiële En Kantoorbestuurder / Assistant Financial And Office Manager

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 167,000 - 257,000
Markverwante salaris
Desemberbonus
Prestasiebonusse
Administrateur / Administrator
Administrateur / Administrator

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 201,000 - 279,000
Finance & Office Manager – Pretoria | Bonuses & Culture
Finance & Office Manager – Pretoria | Bonuses & Culture

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 240,000 - 360,000
Gereelde prestasiebonusse
Desemberbonus
Uitstekende werkskultuur
Assistent Debiteurekontroleur / Assistant Debtors Controller
Assistent Debiteurekontroleur / Assistant Debtors Controller

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Telekommunikasie/tegnologie-omgewing-@
Aanlyn betalingsopvolg-ervaring
SAGE300-kennis
Senior Finansiële Rekenmeester / Senior Financial Accountant
Senior Finansiële Rekenmeester / Senior Financial Accountant

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 380,000 - 520,000
2 prestasiegebaseerde bonusse per jaar
SAICA-fooie word jaarliks deur die ma-
Besigheidsadministrateur En Koördineerder / Business Administration And Coordinator
Besigheidsadministrateur En Koördineerder / Business Administration And Coordinator

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 300,000 - 420,000
Senior Finansiële Rekenmeester / Senior Financial Accountant
Senior Finansiële Rekenmeester / Senior Financial Accountant

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 720,000 - 1,100,000
2 prestasiegebaseerde bonusse per jaar
SAICA-fooie word deur die maatskappy D
SAICA-fooie word jaarliks deur die ma.
Rekeninge Kontrole Klerk / Accounts Control Clerk
Rekeninge Kontrole Klerk / Accounts Control Clerk

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Dynamic environment
Structured finance team
Retail finance exposure
+2
Rekenmeester / Accountant
Rekenmeester / Accountant

HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department • Prince Alfred Hamlet

On-site
ZAR 350,000 - 550,000
Finansiële & Kantooradministrasie Specialist – Bonusse
Finansiële & Kantooradministrasie Specialist – Bonusse

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 167,000 - 257,000
Markverwante salaris
Desemberbonus
Prestasiebonusse