An application made for this job — a tailored resume and cover letter that speak straight to the posting.
Xelvin werf ervare HVAC-tegnici met industrile ondervinding wat gereed is om hul loopbane na die volgende vlak te neem in Nederland. Ons werk saam met vooraanstaande maatskappye in verskeie sektore en bied jou unieke geleentheid om internasionaal te groei.
Jy sal prakties werk met industrile HVAC-stelsels nie net residens e9le installasies nie. Van installering tot instandhouding en foutopsporing, jy speel sleutelrol om grootskaalse produksie- en industriele fasiliteite aan die gang te hou.
By Xelvin word jou ervaring waardeer en beloon. Ons ondersteun jou deur die hele hervestigingsproses en help jou om gemaklik in Nederland te vestig.
1 jaar kontrak, met moontlikheid van langtermyn indiensneming
Visum-borgskap en verblyfpermit (vir jou en jou eggenoot)
Persoonlike begeleiding deur die hele proses
Geïnteresseerd of ken jy iemand wat perfek sal pas by hierdie rol? Stuur jou CV na n.alblas@xelvin.nl of stuur vir my r e9kt e9 boodskap.