An application made for this job — a tailored resume and cover letter that speak straight to the posting.
The HR Department, namens ’n gevestigde mediese praktyk in Ceres, soek noukeurige Debiteure Klerk. Die suksesvolle kandidaat sal fakturering, indiening van eise by mediese fondse en invordering van uitstaande gelde behartig om kontantvloei te verseker.
Verantwoordelikhede sluit in fakturering volgens ICD-10 en tariewe, opvolging van uitstaande debiteure per telefoon en e-pos, rekonsiliasie van betalingsadviese en toedeling aan die stelsel; hantering van navrae en opstelling van tydige verslae
Ons kliënt,'n gevestigde en welbekende mediese praktyk in Ceres, is op soek is na 'n noukeurige Debiteure Klerk. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die effektiewe bestuur van pasiënte-rekeninge, die indiening van eise by mediese fondse, en die invordering van uitstaande gelde om 'n gesonde kontantvloei te verseker.
Our client, an established and well-known medical practice in Ceres, is looking for a meticulous Debtors Clerk. The successful candidate will be responsible for the effective management of patient accounts, submission of claims to medical aid schemes, and collection of outstanding amounts to ensure healthy cash flow.
Fakturering: Kontroleer en verwerk fakture akkuraat volgens die korrekte ICD-10 en tariefkodes
Invordering: Opvolg van uitstaande debiteure (mediese fondse sowel as private pasiënte) via telefoon en e-pos
Rekonsiliasie: Rekonsilieer betalingsadviese (RA's) en allokeer betalings op die stelsel.
Navrae: Hantering en oplos van foute, afkeurings (rejections) en pasiënte se rekeningnavrae
Verslaggewing: Stel weeklikse en maandelikse ouderdomsanalise-verslae (age analysis) op vir die ouditeure.
Invoicing: Check and process invoices accurately according to the correct ICD-10 and tariff codes.
Collections: Follow up on outstanding debtors (medical aid schemes as well as private patients) via telephone and email.
Reconciliation: Reconcile remittance advices (RAs) and allocate payments on the system.
Queries: Handle and resolve errors, rejections, and patient account queries.
Reporting: Prepare weekly and monthly age analysis reports for the auditors.
Ondervinding: Minimum van 3-4 jaar bewese ondervinding as 'n Debiteure Klerk
Kennis: Sterk kennis van mediese fondse se reëls, ICD-10 kodes en mediese tariewe sal in jou guns tel.
Vaardighede: Uitstekende kommunikasie-, telefoon- en rekenaarvaardighede (Afrikaans en Engels)
Eienskappe: Vriendelike dog ferm benadering tot skuldinvordering, georganiseerd, en die vermoë om onder druk te werk. Goeie probleemoplossingsvermoë en moet as deel van die span kan saamwerk.
Rekenaarvaardigheid: Die Praktyk maak gebruik van MEDEDI. Kennis sal in die kandidaat se guns tel, maar opleiding kan ook gebied word.
Experience: Minimum of 3-4 years' proven experience as a Debtors Clerk.
Knowledge: Strong knowledge of medical aid scheme rules, ICD-10 codes, and medical tariffs will be an advantage.
Skills: Excellent communication, telephone, and computer skills (Afrikaans and English).
Personal Attributes: A friendly yet firm approach to debt collection, well-organised, and able to work under pressure. Strong problem-solving abilities and the ability to work effectively as part of a team.
Computer Literacy: The practice uses MEDEDI. Knowledge of the system will be an advantage, but training can also be provided.
Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.
Only shortlisted candidates will be contacted.