Produkspesialis | Product Specialist

Werfnet

Gauteng

On-site

ZAR 300,000 - 450,000

Full time

10 days ago

Get a reply from this employer

Your resume and cover letter, tailored to exactly what they’re hiring for.

Get past ATS filters

Benefits offered by this job

Mediese fondsbydrae
Pensioenfondsbydrae
13de tjek
Maatskappyvoertuig

Job summary

Werfnet soek 'n Produkspesialis wat verbind is aan Lanseria, Gauteng, om nuwe groentevariëteite te ontwikkel, toets en bekend te stel, terwyl tegniese ondersteuning aan verkoopsverteenwoordigers, verspreiders en kliënte verskaf word.

Die ideale kandidaat het goeie agronomiese kennis en sterkte kommunikasievaardighede, met die vermoë om onafhanklik te werk en om uitgebreide reis te hanteer.

Qualifications

  • Goeie kennis van agronomie, gewasverbouing en besproeiing.
  • Sterk kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.
  • Geldige bestuurslisensie.

Responsibilities

  • Beplanning, koördinering en implementering van seisoenale landbouproewe.
  • Monitering en evaluering van gewas- en variëteitproewe.
  • Analise en aanbieding van proefresultate vir produkbestuur en telers.
  • Kommunikasie met verkoopsverteenwoordigers, produsente en kliënte oor probe wat suksesvol geëvalueer word.
  • Toepassing van gewasverbouingspraktyke.
  • Ontwikkeling en implementering van verkoops- en produkstrategieë vir verskillende gewasse en variëteite.
  • Opbou en instandhouding van produk-, gewas- en variëteitkennis.
  • Opleiding en tegniese ondersteuning aan verkoopsverteenwoordigers rakende produkontwikkeling.
  • Verskaffing van tegniese en kommersiële ondersteuning aan verspreiders en sleutelklante.
  • Identifisering en ontwikkeling van nuwe kommersiële geleenthede binne die SADC-markte.
  • Reis na landbougebiede om produsente en kliënte te ondersteun.

Skills

Goeie agronomiese kennis
Goeie kommunikasievaardighede

Education

Tersiêre kwalifikasie in Landbou

Job description

Produkspesialis / Product Specialist
Ligging: Lanseria, Gauteng
Oorsig

Is jy passievol oor die landboubedryf en geniet jy dit om met verskillende produsente en boere te skakel, hul unieke behoeftes te verstaan en tegniese oplossings te bied?
'n Gevestigde onderneming is op soek na 'n selfgemotiveerde en resultaatgerigte Produkspesialis. In hierdie rol sal jy verantwoordelik wees vir die ontwikkeling, toetsing en bekendstelling van nuwe groentevariëteite in die mark, asook die verskaffing van tegniese ondersteuning aan verkoopsverteenwoordigers, verspreiders en kliënte.
Die ideale kandidaat beskik oor goeie agronomiese kennis, sterk kommunikasievaardighede en die vermoë om onafhanklik te werk, uitgebreide reis te hanteer en goeie verhoudings binne die landboubedryf te bou.

Verantwoordelikhede
  • Beplanning, koördinering en implementering van seisoenale landbouproewe
  • Monitering, bestuur en evaluering van verskillende gewas- en variëteitproewe
  • Ontleding en aanbieding van proefresultate en data aan produkbestuurders en planttelers
  • Gereelde kommunikasie met verkoopsverteenwoordigers, produsente en kliënte om te verseker dat proewe suksesvol bestuur en betyds geëvalueer word
  • Toepassing en bestuur van gewasverbouingspraktyke
  • Ontwikkeling en implementering van verkoops- en produkstrategieë vir verskillende gewasse en variëteite
  • Opbou en instandhouding van deeglike produk-, gewas- en variëteitkennis
  • Opleiding en tegniese ondersteuning aan verkoopsverteenwoordigers rakende produkontwikkeling
  • Verskaffing van tegniese en kommersiële ondersteuning aan verspreiders en sleutelklante
  • Identifisering en ontwikkeling van nuwe kommersiële geleenthede binne die SADC-markte
  • Reis na verskillende landbougebiede om produsente, kliënte en verspreiders te ondersteun
Vereistes
  • 'n Tersiêre kwalifikasie in Landbou of 'n verwante studierigting
  • Goeie kennis van agronomie, gewasverbouing en besproeiing
  • Goeie skriftelike en mondelinge Engelse kommunikasievaardighede
  • Geldige bestuurslisensie
  • Goeie rekenaarvaardighede
Persoonlike eienskappe
  • Selfgemotiveerd en in staat om onafhanklik te werk
  • Sterk kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede
  • Goeie beplannings- en tydsbestuursvaardighede
  • Vermoë om onder druk te werk en spertye na te kom
  • Buigsaam en bereid om lang en ongereelde werksure te werk wanneer nodig
  • 'n Sterk spanspeler wat maklik met verskillende departemente en belanghebbendes saamwerk
  • Bereid om gereeld te reis, insluitend vroeë oggende, laat middae en aande
  • Bereid om oornagverblyf te gebruik wanneer operasionele vereistes dit noodsaak
Voordele en byvoordele
  • Mediese fondsbydrae, afhangende van die plan, met die maatskappy wat 50% van die bydrae betaal
  • Pensioenfondsbydrae van 18% wat bykomend voorsien word
  • 13de tjek
  • Maatskappyvoertuig word voorsien, met alle voertuigverwante kostes wat deur die maatskappy gedra word
Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Produkspesialis | Product Specialist
Produkspesialis | Product Specialist

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 320,000 - 420,000
Mediese fondsbydrae
Pensioenfondsbydrae
13de tjek
+1
Bemarkings- En Openbare Betrekkingebeampte | Marketing And Public Relations Officer
Bemarkings- En Openbare Betrekkingebeampte | Marketing And Public Relations Officer

Werfnet • Johannesburg

Hybrid
ZAR 350,000 - 550,000
Hibriede posisie
Reis en oornagverblyf
Bedrijfvoertuig
+1
Internskap: Junior Werwings en Operasionele Konsultant
Internskap: Junior Werwings en Operasionele Konsultant

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 67,000 - 89,000
40% kommissie op suksesvolle permante^
20% van lopende kommissie uit kontrak
Mentorskap en blootstelling aan gevord
Eksterne Verkoopsverteenwoordiger - External Sales Rep
Eksterne Verkoopsverteenwoordiger - External Sales Rep

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 254,000 - 304,000
Laptop vir maatskappy
Maatskappy selfoon
Reisvergoeding: R4 000/mo
Senior Boekhouer / Verkrygingskoördineerder
Senior Boekhouer / Verkrygingskoördineerder

Werfnet • Wes-Kaap

On-site
ZAR 360,000 - 540,000
Nuwe Besigheidsverkoopsverteenwoordiger | New Business Sales Representative
Nuwe Besigheidsverkoopsverteenwoordiger | New Business Sales Representative

Werfnet • Johannesburg

On-site
ZAR 300,000 - 540,000
Markverwante basiese salaris
Onbeperkte kommissie
Produk-, oplossings- en verkoopsopleid
Verkoops Konsultant
Verkoops Konsultant

Nova Life • Potchefstroom

On-site
ZAR 102,000 - 122,000
Twee-week opleiding
Voltydse en deeltidse geleenthede
Onbeperkte kommissie
+1
Persoonlike Assistent | Personal Assistant
Persoonlike Assistent | Personal Assistant

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 156,000 - 201,000
Verkoopverteenwoordiger / Sales Representative
Verkoopverteenwoordiger / Sales Representative

Pro-Match Recruitment • Tzaneen

On-site
ZAR 89,000 - 134,000
Geen spesifieke voordele aangedui nie
Besigheidsgenereerder | Business Generator
Besigheidsgenereerder | Business Generator

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 120,000 - 180,000