Junior Veld Tegnikus

Ligpos (Pty) Ltd

Gauteng

On-site

ZAR 100,000 - 167,000

Full time

14 days+

A complete application in a minute

Tailored resume and cover letter, ready to send.

Get past ATS filters

Benefits offered by this job

1 dag jaarlikse verlof per 17 gewerkte
30 siekverlof dae in 3-jaar siklus
3 dae gesinsverlof per jaar
Bevordering na proeftyd
Permanente kontrak na 3 maande

Job summary

Ligpos (Pty) Ltd soek ’n Junior Veld Tegnikus om installasies by nuwe kliënte te verrig en instandhouding by bestaande kliënte te behartig. Die pos vereis fisiese fiksheid en die vaardigheid om torings te klim.

Kandidate sal onder leiding van ’n Senior Tegnikus werk en bereid wees om oortyd te werk. Daar is ’n 3-maande proefperiode, daarna permanente aanstelling, sowel as die hantering van vlak-1 kliëntediens vanaf die kantoor. Die pos is in Pretoria-Oos gebaseer.

Qualifications

  • Kandidaat moet 18–25 jaar oud wees.
  • Besit 'n wettige lisensie en eie vervoer.
  • Vloeiend Afrikaans en Engels.
  • Sterke interpersoonlike vaardighede en spanwerk.
  • Rekenaargeletterdheid word vereis.
  • Goeie gesondheid en veilige gewoontes.
  • Moet in Pretoria-Oos woon.

Responsibilities

  • Installeer by nuwe kliënte en doen instandhouding by bestaande kliënte.
  • Kan torings klim en werk saam onder toesig van 'n Senior Tegnikus.
  • Wees bereid om oortyd te werk.
  • Hantering van vlak 1 kliëntediens vanuit kantoor.

Skills

Ouderdom 18-25
Eie vervoer lisensie
Afrikaans
Engels
Interpersoonlike vaardighede
Spanwerk
Rekenaargeletterdheid
Gesondheid

Job description

Posbenaming: Junior Veld Tegnikus
Arbeidsveld: Kommunikasie
Kort Posbeskrywing:

Ons is op soek na 'n Junior Veld Tegnikus wat verantwoordelik sal wees vir die installering by nuwe kliënte en instandhouding by bestaande kliënte. Die pos vereis dat die kandidaat torings kan klim en nou saamwerk onder die leiding van 'n Senior Tegnikus. Bereidwilligheid om oortyd te werk is nodig, sowel as die hantering van vlak 1 kliëntediens in ons kantoor.

Kritiese Vereestes:
  • Ouderdom: 18-25
  • Eie vervoer met 'n wettige lisensie
  • Afrikaans- en Engelssprekend
  • Sterk interpersoonlike vaardighede en spanwerk
  • Rekenaargeletterdheid
  • Goeie gesondheid, sober gewoontes, en algemene handvaardigheid soos werk op hoogtes
  • Moet in Pretoria-Oos omgewing woon
Spesifieke Aspekte:
  • 'n 3 maande proefperiode, waarna permanente aanstelling moontlik is
  • Werk op verskeie persele.
Indiensnemingsdatum:
  • Dadelik
Werksure en Voorwaardes:
  • Werksdae: Maandag tot Vrydag, 08:00 tot 17:00
  • 1 dag se jaarlikse verlof vir elke 17 gewerkte dae
  • 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus
  • 3 dae gesinsverlof per jaar
  • 3 maande proefperiode met maandelikse vergoeding
  • Permanente kontrak in oogna 3 maande
Kennisgewing Tydperk:
  • 1 week indien minder as 6 maande gewerk
  • 2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk
  • 4 weke indien langer as 'n jaar gewerk
Voordele en Bevordering:

Die pos bied 'n versekerde moontlikheid van bevordering. Indien jy aan die vereistes voldoen en belangstel in 'n opwindende geleentheid in die kommunikasiesektor, moedig ons jou aan om aansoek te doen.

Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Junior Veld Tegnikus
Junior Veld Tegnikus

Ligpos (Pty) Ltd • Pretoria

On-site
ZAR 100,000 - 167,000
Junior Veld Tegnikus – Installasie & Onderhoud (Pretoria-Oos)
Junior Veld Tegnikus – Installasie & Onderhoud (Pretoria-Oos)

Ligpos (Pty) Ltd • Pretoria

On-site
ZAR 100,000 - 167,000
Junior Veld Tegnikus: Installasie & Klientediens
Junior Veld Tegnikus: Installasie & Klientediens

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 100,000 - 167,000
1 dag jaarlikse verlof per 17 gewerkte
30 siekverlof dae in 3-jaar siklus
3 dae gesinsverlof per jaar
+2
JUNIOR IT HULP TEGNIKUS / JUNIOR IT SUPPORT TECHNICIAN
JUNIOR IT HULP TEGNIKUS / JUNIOR IT SUPPORT TECHNICIAN

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 78,000 - 134,000
Rotational standby schedule
Leave according to BCEA
Tegnikus vir Oudiovisuele Installasies â Stellenbosch
Tegnikus vir Oudiovisuele Installasies â Stellenbosch

Time Personnel • Stellenbosch

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Voltooi diplomas/kursusse in Audio-Vis
AV-tegnikus â Stellenbosch
AV-tegnikus â Stellenbosch

Time Personnel • Stellenbosch

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Kantoor- en Portefeulje-Assistent
Kantoor- en Portefeulje-Assistent

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Nuwe Besigheidsverkoopsverteenwoordiger | New Business Sales Representative
Nuwe Besigheidsverkoopsverteenwoordiger | New Business Sales Representative

Werfnet • Noordwes

On-site
ZAR 250,000 - 390,000
Market-competitive base salary
Unlimited commission
Company vehicle
+2
Junior Telecom Installation Technician
Junior Telecom Installation Technician

Placements24 • Vereeniging

On-site
ZAR 89,000 - 134,000
Competitive salary
On-the-job training
Uniform + tools provided
+2
Internskap: Junior Werwings en Operasionele Konsultant
Internskap: Junior Werwings en Operasionele Konsultant

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 67,000 - 89,000
40% kommissie op suksesvolle permante^
20% van lopende kommissie uit kontrak
Mentorskap en blootstelling aan gevord