AV-tegnikus â Stellenbosch

Time Personnel

Stellenbosch

On-site

ZAR 180,000 - 240,000

Full time

3 days ago
Be an early applicant

A complete application in a minute

Tailored resume and cover letter, ready to send.

Get past ATS filters

Job summary

Time Personnel soek ’n AV-tegnikus vir stand-en geleenthede in Stellenbosch en omgewing. Jy sal kabels install, verbindings maak en toerusting opset tydens geleenthede in privaat wonings en by verskeie instansies.

Die pos vereis fisiese fiksheid, bereidwilligheid om op hoogtes te werk, en kennis van IT en netwerke. Standby op een Saterdag per maand is ’n vereiste; kommunikasie geskik in Afrikaans en Engels.

Qualifications

  • Matric or equivalente kwalifikasie as huistaal Afrikaans.
  • Geldige bestuurslisensie en ’n skoon kriminele rekord.
  • Ongu aiies? Dit is volledig verkeerd so ignore.

Responsibilities

  • Aanlê van kabels en die maak van verbindings, insluitend XLR, HDMI, SDI en netwerkkabels
  • Ondersteuning met die opstelling en regstreekse beheer van klank- en videotoerusting tydens geleenthede, in privaat wonings en by verskeie instansies
  • Toets en konfigureer toerusting; spoor foute op en herstel dit
  • Onderhou toerusting en hou rekords daarvan, en sorg dat die stoorkamer en voertuie georganiseer gehou word
  • Bied vriendelike, geduldige en professionele ondersteuning aan kliënte en afgevaardigdes in beide Afrikaans en Engels

Skills

Afrikaans moedertaal
IT en netwerking kennis
Fisiese fiksheid
Kablering ervaring
Kliëntekommunikasie

Education

Matric or gelykwaardige kwalifikasie

Job description

VEREISTES
  • Matriek of 'n gelykwaardige kwalifikasie Afrikaans as huistaal
  • Geldige bestuurslisensie en n skoon kriminele rekord (noodsaaklik)
  • 'n Opregte, praktiese belangstelling in oudiovisuele en verwante tegnologie
  • Moet gemaklik wees om op hoogtes en in plafonruimtes te werk, asook toerusting te dra
  • Beskikbaarheid vir bystanddiens een Saterdag per maand
  • Basiese kennis van IT en netwerke is noodsaaklik
VOORDELIG
  • 'n Voltooide kursus in AV, klankingenieurswese, elektronika of IT (bv. N+)
PLIGTE
  • Aanlê van kabels en die maak van verbindings, insluitend XLR, HDMI, SDI en netwerkkabels
  • Ondersteuning met die opstelling en regstreekse beheer van klank- en videotoerusting tydens geleenthede, in privaat wonings en by verskeie instansies
  • Toets en konfigureer toerusting; spoor foute op en herstel dit
  • Onderhou toerusting en hou rekords daarvan, en sorg dat die stoorkamer en voertuie georganiseer gehou word
  • Bied vriendelike, geduldige en professionele ondersteuning aan kliënte en afgevaardigdes in beide Afrikaans en Engels

Salary: R negotiable dependent on experience

Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Tegnikus vir Oudiovisuele Installasies â Stellenbosch
Tegnikus vir Oudiovisuele Installasies â Stellenbosch

Time Personnel • Stellenbosch

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Voltooi diplomas/kursusse in Audio-Vis
Bilingual AV Installations Technician
Bilingual AV Installations Technician

Time Personnel • Stellenbosch

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Voltooi diplomas/kursusse in Audio-Vis
AV Technician â Stellenbosch
AV Technician â Stellenbosch

Time Personnel • Stellenbosch

On-site
ZAR 100,000 - 167,000
AV Technician: On-site Events & Support (Afr/Eng)
AV Technician: On-site Events & Support (Afr/Eng)

Time Personnel • Stellenbosch

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Audio Installations Technician
Audio Installations Technician

Time Personnel • Stellenbosch

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Hands-On Audio-Visual Install Technician
Hands-On Audio-Visual Install Technician

Time Personnel • Stellenbosch

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Live Event AV Technician
Live Event AV Technician

Time Personnel • Stellenbosch

On-site
ZAR 100,000 - 167,000
Junior Veld Tegnikus
Junior Veld Tegnikus

Ligpos (Pty) Ltd • Pretoria

On-site
ZAR 100,000 - 167,000
Junior Veld Tegnikus
Junior Veld Tegnikus

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 100,000 - 167,000
1 dag jaarlikse verlof per 17 gewerkte
30 siekverlof dae in 3-jaar siklus
3 dae gesinsverlof per jaar
+2
JUNIOR IT HULP TEGNIKUS / JUNIOR IT SUPPORT TECHNICIAN
JUNIOR IT HULP TEGNIKUS / JUNIOR IT SUPPORT TECHNICIAN

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

On-site
ZAR 78,000 - 134,000
Rotational standby schedule
Leave according to BCEA