GRAFIESE ONTWERPER

Akademia

Centurion

On-site

ZAR 180,000 - 360,000

Full time

11 days ago

A complete application in a minute

Tailored resume and cover letter, ready to send.

Get past ATS filters

Job summary

Akademia in Centurion soek ’n grafiese ontwerper vir die Bemarking en Kommunikasie-afdeling. Die keuse sal fokus op die ontwikkeling van kreatiewe grafiese ontwerpe wat Akademia se handelsmerk en sekondêre handelsmerke se korporatiewe identiteite ondersteun, insluitend multimedia vir druk en digitale media.

Vereistes sluit ’n Honours- of vierjaargraad in grafiese ontwerp of verwante veld in, sowel as minstens vier jaar ervaring met Adobe Creative Cloud (Illustrator, InDesign, Photoshop).

Qualifications

  • Verkies: Honours- of vierjaargraad in grafiese ontwerp of verwante veld.
  • Min. 4 jaar ervaring in grafiese ontwerp met Adobe Creative Cloud (Illustrator, InDesign, Photoshop).
  • Begrip van drukwerk- en digitale media-vereistes en afwerkings.

Responsibilities

  • Ontwikkel kreatiewe ontwerpe wat Akademia se handelsmerk en KI’e versterk.
  • Skep grafiese ontwerpe vir multimedia (druk, digitaal, video).
  • Onderhou korporatiewe identiteite van die instelling.
  • Hanteer navrae oor grafiese ontwerpe en bestuur tydlyne.
  • Neem en redigeer foto’s.

Skills

Kreatiewe ontwerp
Kommunikasie
Spanwerk

Education

Honours- of vierjaargraad in grafiese ontwerp, illustrasie of multimedia-ontwerp

Tools

Illustrator
InDesign
Photoshop

Job description

Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling wat verbind is tot die uitnemende opleiding en vorming van studente vanuit en vir die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia het ʼn pos vir ʼn grafiese ontwerper in die Bemarking en Kommunikasie-afdeling beskikbaar. Hierdie pos is in Centurion gesetel.

P O S D O E L S T E L L I N G

Die grafiese ontwerper is verantwoordelik vir die ontwikkeling van kreatiewe grafiese ontwerpe wat Akademia se handelsmerk en sekondêre handelsmerke se korporatiewe identiteite (KI’e) handelsmerkposisionering en doelstellings ondersteun.

V E R A N T W O O R D E L I K H E D E
  • ontwikkeling van kreatiewe ontwerpidees saam met die breër span
  • skep van grafiese ontwerpe vir multimedia, wat drukmedia, digitale media en video’s insluit
  • handhawing van die instelling se korporatiewe identiteit
  • hantering van navrae en versoeke wat verband hou met grafiese ontwerpe
  • die neem en redigering van foto’s
P O S V E R E I S T E S
  • ʼn honneurs- of vierjaargraad in grafiese ontwerp, illustrasie of multimedia-ontwerp
  • ʼn minimum van vier jaar se ervaring in die skep van grafiese ontwerpe met ontwerpsagteware van Adobe Creative Cloud (Illustrator, InDesign en Photoshop)
  • begrip van die verskillende vereistes van ontwerp vir gedrukte en digitale media, die drukproses, inkgebruike en ander afwerkings
  • ervaring in ontwerptegnieke
  • die uitvoer van ontwerpprojekte vanaf konseptualisering tot die voltooiing van die ontwerp
  • ervaring in die skep van gevoelborde (moodboards)
  • ervaring in die ontwikkeling van handelsmerke en die skep van animasies (voordelig)
V A A R D I G H E D E
  • ʼn sterk aanvoeling vir visuele uitleg en die nuutste tendense daaroor
  • doeltreffende kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede
  • ʼn oog vir detail en akkuraatheid, en doeltreffende uitvoering (onafhanklik en in ʼn span) van ontwerpprojekte
  • handhawing van goeie menseverhoudings, sowel as professionaliteit en ʼn positiewe ingesteldheid
  • die vermoë om onder druk te werk en te prioritiseer
  • kennis van Akademia en die hoëronderwysomgewing in die algemeen
Slegs Afrikaanse CV’s sal aanvaar word
Get your free, confidential resume review.

or drag and drop your file here.

Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Kreatiewe Grafiese Ontwerper | Digitaal & Gedrukte Media
Kreatiewe Grafiese Ontwerper | Digitaal & Gedrukte Media

Akademia • Centurion

On-site
ZAR 180,000 - 360,000
VOLTYDSE DOSENT: REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE
VOLTYDSE DOSENT: REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE

Akademia • Paarl

On-site
ZAR 420,000 - 620,000
REKENMEESTER: FINANSIËLE BEPLANNING EN ANALISE
REKENMEESTER: FINANSIËLE BEPLANNING EN ANALISE

Akademia • Centurion

On-site
ZAR 600,000 - 900,000
KOÖRDINEERDER: AANLYN LEER
KOÖRDINEERDER: AANLYN LEER

Akademia • Centurion

On-site
ZAR 350,000 - 520,000
SÊRAFRIGTER
SÊRAFRIGTER

Akademia • Centurion

On-site
ZAR 89,000 - 156,000
Graphic Designer
Graphic Designer

Placements24 • Bloemfontein

On-site
ZAR 240,000 - 360,000
Competitive salary
Medical aid
Retirement fund contribution
+2
Senior Graphic Designer
Senior Graphic Designer

Placements24 • Vereeniging

Hybrid
ZAR 450,000 - 650,000
Competitive salary
Hybrid work model
Health insurance and retirement plan
+2
Afriforum | Proefleser
Afriforum | Proefleser

Solidariteit Beweging • Pretoria

On-site
ZAR 167,000 - 234,000
Tegnikus vir Oudiovisuele Installasies â Stellenbosch
Tegnikus vir Oudiovisuele Installasies â Stellenbosch

Time Personnel • Stellenbosch

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Voltooi diplomas/kursusse in Audio-Vis
Graphic Design Apprentice
Graphic Design Apprentice

Placements24 • Pretoria

Hybrid
ZAR 67,000 - 89,000
Comprehensive training
Hands-on projects
Mentorship
+2