Eine vollständige Bewerbung in einer Minute
Maßgeschneiderter Lebenslauf und Anschreiben – versandbereit.
Konnek is op soek na ’n Finansiële Administratiewe Beampte wat by ons dinamiese span kan aansluit wat fokus op medies, lewensversekering en beleggings. Die suksesvolle kandidaat sal administratiewe ondersteuning bied vir finansiële produkte en kliënte terugvoer verskaf.
Verantwoordelikhede sluit elektroniese liassering, dokumentasieselfde klagte en rekordhouding in, sowel as die implementering en instandhouding van kliënte lêers en digitale stelsels.
Konnek - Die konneksie tussen vandag en môre. 'n Vennoot, wat saam bou aan 'n toekoms.
Konnek is 'n gemagtigde finansiële dienste maatskappy en bevorder die finansiële welstand, sekerheid en volhoubaarheid van individue en gesinne — nie net vir vandag nie, maar ook as 'n nalatenskap.
Ons is opsoek na ‘n Finansiële Administratiewe Beampte om by ons dinamiese span aan te sluit wat fokus op medies, lewensversekering, beleggings en verwante produkte. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees om om administratiewe ondersteuning te bied vir finansiële produkte en die verskaffing van terugvoer aan kliënte.
Verantwoordelikhede sluit in, maar is nie beperk nie, tot die volgende: