A complete application in a minute
Tailored resume and cover letter, ready to send.
OVK in Bloemfontein soek ’n ondersteunende kredietbeheerder om die kredietkant se debiteure te boek en kliënte te bedien. Jy sal saamwerk met die Kredietbestuurder om krediettoepassings voor te berei, uitbetalings te hanteer en fakture te skep, terwyl beleid en prosedures gevolg word.
Vereistes sluit in graad 12 (rekeningkunde aanbeveel), uitstekende Afrikaans- en Engelskommunikasie, sterk organisasievaardighede en ’n geldige rybewys.
Kern doel van die pos: Verskaf ondersteuning aan die Kredietbestuurder om betrokke Kredietkantoor se debiteure boek te...
Verskaf ondersteuning aan die Kredietbestuurder om betrokke Kredietkantoor se debiteure boek te groei en bestaande fasiliteite en kliënte te diens. Dit sluit in die voorbereiding en krediet aansoeke, uitbetalings en skep van rekeninge, sowel as die hantering van kliënte navrae. Hierdie take alles binne OVK se kredietbeleid en prosedures.
Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ...
Alle nodige statutere documente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.
Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.
https://heyzine.com/flip-book/1d6136aa55.html Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ...
Hierdie webwerf word deur reCAPTCHA beskerm.