Get a reply from this employer
Your resume and cover letter, tailored to exactly what they’re hiring for.
OVK Motors in Ladybrand is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidaat met ‘n lewendige belangstelling in die motorindustrie om by die OVK landboufamilie aan te sluit.
Kern doel van die pos:
‘n Twee jaar gegradueerde program (24 maande) waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry in die motorhandelaarsbedryf en die verskillede afdelings wat daarmee verband hou.
Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ...
Alle nodige statutere documenten en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.
Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.
https://heyzine.com/flip-book/1d6136aa55.html Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ...