AfriForum | Distrikskoördineerder - Mooirivier

360Vastgoed

Potchefstroom

Sur place

ZAR 360 000 - 480 000

Plein temps

14 jours+

Obtenez une réponse de cet employeur

Votre CV et votre lettre de motivation, adaptés exactement à ce que l’employeur recherche.

Passez les filtres ATS

Résumé du poste

AfriForum in die Mooirivier-area soek ’n dinamiese distrikskoördineerder wat die organisasie se strategie lokaal uitvoer en gemeenskappe se selfstandigheid bevorder. Die pos vereis reis en ’n lid van die samelewing met leierskap en spanwerkvermoë; jy sal takke en forums ondersteun en uitbrei, en saam met volunteers en kliënte plaaslike projekte en kommersiële dienste koördineer.

Reis sal gereeld wees oor die distrik; ’n geldige bestuurderslisensie en betroubare voertuig is vereis.

Qualifications

  • Eenjaar tot driejaar diploma in relevante velde wat regte, omgewingsake of projekbestuur dek.
  • Vermelde vereistes vir leierskap, koördinasie en kommunikasie in die rol.
  • Vaarige reisvermoë en aanpasbaarheid aan distrikskonteks word benodig.

Responsabilités

  • Vestig, ondersteun en versterk AfriForum-takke, -buurtwagte en forums.
  • Identifiseer en ontwikkel vrywilligers en plaaslike leiers.
  • Help gemeenskappe volhoubare selfdoenprojekte en veiligheidsinisiatiewe.
  • Koördineer uitrol van nasionale projekte in die distrik.

Connaissances

Leierskap
Koördinasie
Kommunikasie
Kliëntediens
Spanwerk

Formation

Diploma/sertifisering (regs en veiligheid)
Regte en omgewingsake (diploma)
Plaaslike regering/veiligheid/projekbestuur

Description du poste

AfriForum is op soek na ’n dinamiese, verantwoordelike en gemeenskapsgerigte distrikskoördineerder vir die Mooirivier-gebied om AfriForum se strategie op plaaslike vlak uit te voer en sterk, volhoubare gemeenskappe binne die distrik te help vestig en ontwikkel.

Dit is belangrik dat jy slegs aansoek doen indien jy reeds in die Mooirivier-gebied woon.

Die succesvolle kandidaat sal ’n sleutelrol speel in die ondersteuning en uitbreiding van AfriForum se plaaslike strukture, gemeenskapsveiligheid, projekte en ledegroei, asook in die koördinering en groei van AfriForum se kommersiële produkte en dienste in die distrik.

Die volgende word onder meer van die suksesvolle kandidaat verwag:
  • Vestig, ondersteun en versterk AfriForum-takke, -buurtwagte, -gemeenskapsforums en ander plaaslike AfriForum-strukture.
  • Identifiseer en ontwikkel vrywilligers, gemeenskapsleiers en portefeuljebeamptes.
  • Help gemeenskappe om volhoubare selfdoenprojekte en plaaslike vermoë te ontwikkel.
  • Bou en versterk gemeenskapsveiligheidstrukture en ondersteun die implementering van veiligheidsinisiatiewe.
  • Koördineer die uitrol van AfriForum se nasionale projekte binne die distrik.
  • Identifiseer opleidingsbehoeftes en koördineer opleiding en ontwikkeling van plaaslike strukture en vrywilligers.
  • Bevorder media-, bemarkings- en ledegroei-inisiatiewe.
  • Lewer professionele kliëntediens en bou sterk verhoudings met bestaande en voornemende kliënte.
  • Identifiseer en ontwikkel nuwe kommersiële en verkoopsgeleenthede.
  • Koördineer operasionele dienslewering, personeel, projekte en hulpbronne.
  • Verseker verantwoordelike bestuur van voertuie, toerusting, bates en administrasie.
  • Monitor personeelprestasie en ondersteun goeie spanwerk, produktiwiteit en diensgehalte.
  • Verseker akkurate administratie, finansiële beheer en verslagdoening.
Ons Soek Iemand Wat
  • sterk verhoudings met mense en gemeenskappe kan bou;
  • oor goeie leierskap-, organisasie- en koördineringsvaardighede beskik;
  • oplossingsgerig is en verantwoordelikheid kan neem;
  • gemaklik is om met vrywilligers, personeel, gemeenskapsleiers en kliënte te werk;
  • sterk kommunikasie- en kliëntediensvaardighede het;
  • verskeie projekte en prioriteite gelyktydig kan bestuur;
  • kommersieel ingestel is en geleenthede vir groei kan identifiseer;
  • akkuraat en verantwoordelik met administrasie en hulpbronne omgaan; en
  • AfriForum se waardes en gemeenskapsgerigte benadering kan uitleef.

Om hiervoor in aanmerking te kom benodig jy ’n eenjaar- tot driejaardiploma in regte, omgewingsake, plaaslikeregeringsake, veiligheid en/of projekbestuur, asook twee tot drie jaar ondervinding in regte, omgewingsake, plaaslikeregeringsake, veiligheid en/of projekbestuur.

Hierdie pos sal vereis dat jy gereeld reis om te verseker dat alle gebiede die nodige aandag kry. Hiervoor benodig jy ’n geldige bestuurderslisensie en ’n betroubare voertuig.

Indien jy nie terugvoer ontvang binne drie weke ná de sluitingsdatum nie kan jy aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.

Obtenez votre examen gratuit et confidentiel de votre CV.

ou faites glisser et déposez votre fichier ici.

Similar jobs

Postes similaires à comparer

Afriforum | Proefleser
Afriforum | Proefleser

Solidariteit Beweging • Pretoria

Sur place
ZAR 167 000 - 234 000
Distrikskoördineerder – Gemeenskapsontwikkeling & Veiligheid
Distrikskoördineerder – Gemeenskapsontwikkeling & Veiligheid

360Vastgoed • Potchefstroom

Sur place
ZAR 360 000 - 480 000
Proefleser en Koördineerder van Kommunikasieprojekte
Proefleser en Koördineerder van Kommunikasieprojekte

Solidariteit Beweging • Pretoria

Sur place
ZAR 167 000 - 234 000
Besigheidsbeheerder / Business Controller
Besigheidsbeheerder / Business Controller

Werfnet • Johannesburg

Sur place
ZAR 1 200 000 - 1 800 000
Hoof Van Administrasie En Ondersteuning / Head Of Administration And Support
Hoof Van Administrasie En Ondersteuning / Head Of Administration And Support

Werfnet • Pretoria

Sur place
ZAR 900 000 - 1 200 000
SAICA Opleidingsklerk
SAICA Opleidingsklerk

Eastern Personnel Consultants / Oostelike Personeel Konsultante • Pretoria

Sur place
ZAR 250 000 - 320 000
SAICA opleiding
Mentorskap
Toegewyde studie-ondersteuning
Senior Financial Manager
Senior Financial Manager

Pro-Match Recruitment • Bethlehem

Sur place
ZAR 900 000 - 1 300 000
Kantoor- en Portefeulje-Assistent
Kantoor- en Portefeulje-Assistent

Ligpos (Pty) Ltd • Gauteng

Sur place
ZAR 180 000 - 240 000
Research Editing Manager
Research Editing Manager

Pro-Match Recruitment • Gauteng

Sur place
ZAR 240 000 - 420 000
Bestuusrekenmeester
Bestuusrekenmeester

Pro-Match Recruitment • Gauteng

Sur place
ZAR 600 000 - 900 000