Get a reply from this employer
Your resume and cover letter, tailored to exactly what they’re hiring for.
Media24 Afrikaanse Media soek ’n ervare senior subredakteur vir die Netwerk24-kantoor in Kaapstad, Johannesburg, Pretoria of Bloemfontein. Die ideale kandidaat het uitstekende Afrikaans taal- en skryfvaardighede en ervaring in ’n digitale nuusomgewing.
U sal kopie redigeer, byskrifte en opskrifte skryf wat aandag trek en taalkundig korrek is, en saamwerk met ander redakteurs om vloei en gehalte van nuusberigte te verseker.
Media24 Afrikaanse Media het ’n pos vir ’n senior subredakteur in die Netwerk24-kantoor in Kaapstad, Johannesburg, Pretoria of Bloemfontein.
Verantwoordelikhede sluit in:
Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende kriteria voldoen:
Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal daar aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word.