Una candidatura completa en un minuto
Currículum y carta de presentación personalizados, listos para enviar.
Media24 soek ’n uitstaande algemene joernalis wat vanuit Pretoria verslag sal doen. Die kandidaat moet berigte kan identifiseer, ondersoek en rapporteer, oor ’n wye kontaknetwerk beskik en stories agter die storie vind wat uniek en nuut is.
Die joernalis moet digitaal-joernalistiek-steun hê, video en foto’s kan neem, en etiese gebruik van kunsmatige intelligensie verstaan. Verhouding onder druk en ongereelde ure behoort tot die werksvoorwaardes.
Netwerk24 is op soek na ’n puik algemene joernalis om uit Pretoria verslag te doen. Die betrokke verslaggewer moet daartoe in staat wees om berigte te kan ontgin, na te vors en daaroor verslag te kan doen. Die joernalis moet reeds ’n uitgebreide kontaknetwerk hê. Die geskikte kandidaat sal die vermoë hê om die storie agter die storie te gaan haal en met unieke inligting vorendag te kom wat nie elders beskikbaar is nie. Die verslaggewer moet ’n aanvoeling vir digitale joernalistiek hê, en video’s en foto’s kan neem. Die persoon moet ook weet hoe om kunsmatige intelligensie eties en verantwoordelik te gebruik. Die geskikte kandidaat sal blitsig kan skryf en onder druk kan werk. Die verslaggewer moet ook bereid wees om soms ongereelde ure, naweke, vakansiedae en oortyd te werk.
Netwerk24 is looking for an excellent general reporter to report from Pretoria. The reporter must be able to source, investigate and report. The journalist should have an existing and extensive contact network. The suitable candidate will have the ability to get the story behind the story and gather unique information that is not available elsewhere. The journalist should have a good understanding of digital journalism, be able to record video and take photos. The reporter should also know how to use artificial intelligence ethically and responsibly. The suitable candidate will be able to work quickly and under pressure. The successful candidate must also be willing to work irregular hours, overtime, weekends and public holidays from time to time.
Closing Date: 30 October 2026
Given the employment equity policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups.
Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word.