A complete application in a minute
Tailored resume and cover letter, ready to send.
Cora O'Neil Recruitment Agency in Pretoria Moot soek ’n Senior Litigasie Sekretariesse vir ’n prominente regsfirma. Die pos vereis vlot Afrikaans en Engels, ’n uitstekende tikvaardigheid en minstens 5 jaar Hooggeregshof/Landdroshof litigasie ondervinding.
Verloning is onderhandeld volgens ondervinding. Jou rolle sluit in die tik en opstel van litigasie-dokumente, algemene regsadministrasie en kliënte-skakeling, met die vermoë om onafhanklik te funksioneer en ’n stabiele indiensnemingsrekord te
Salaris: Onderhandelbaar afhangende van ondervinding (Mark verwant)