A complete application in a minute
Tailored resume and cover letter, ready to send.
Netwerk24 in Pretoria soek ’n puik algemene joernalis wat berigte kan ontgin, nagaan en verslag lewer vanuit Pretoria. Die kandidaat beskik oor ’n uitgebreide kontaknetwerk, kan die storie agter die storie kry en unieke inligting bring wat elders nie beskikbaar is nie.
Daarbenewens het die kandidaat ’n goeie begrip van digitale joournalistiek, kan video neem en foto’s vasvang, en weet hoe om kunsmatige intelligensie eties te gebruik.