New Business Developer

Pro-Match Recruitment

Centurion

On-site

ZAR 180,000 - 260,000

Full time

2 days ago
Be an early applicant
Application generator

A complete application in a minute — tailored resume and cover letter, ready to send.

Get past ATS filters

Job summary

Pro-Match Recruitment in Centurion soek 'n dinamiese bemarkings- en verkoopsassistent vir lead generation, kliëntevergaderings en administratiewe ondersteuning. Die rol behels kontak met potensiële kliënte, navorsing van besigheidsgeleenthede en die behartiging van vergaderings en opvolgaktiwiteite.

Jy sal saamwerk met die IT & Tegnologie-, Sosiale Media- en Bemarking-spanne en moet tegnologie-terminologie kan verstaan, duidelik kommunikeer en 'n professionele voorkoms handhaaf. On-site, voltyds.

Qualifications

  • Vlot in Afrikaans en Engels, gesproke en geskryf.
  • Goeie telefoon- en e-poskommunikasie.
  • Goeie administratiewe vermoë en IT-kennis.
  • Verantwoordelikheid en selfmotivering met kampvegting vir resultate.

Responsibilities

  • Lead generation en besoek van potensiële kliënte.
  • Kontak potensiële kliënte professioneel en reël vergaderings.
  • Ondersteun administrasie rondom vergaderings en opvolgaksies.
  • Technologie- en AI-tools gebruik om produktiwiteit en leads te verbeter.
  • Bestuur eerste kontak tot gekwalifiseerde gesprek.

Skills

Lead generation
Kommunikasievaardighede
Telefoniese verkoop
Opvolgvermoë
Administratiewe vaardighede
Kreatiewe denke
IT-kennis
Microsoft 365
Sosiale media vaardighede
Probleemoplossing

Education

Matric / Graad 12
Diploma of graad in verkoop/ bemarking/ besigheidsbestuur/ kommunikasie

Tools

LinkedIn
CRM-stelsel
AI-tools Claude

Job description

Sleutelverantwoordelikhede
1. Lead Generation & Besigheidsontwikkeling
  • Identifiseer nuwe potensiële kliënte en besigheidsgeleenthede
  • Doen navorsing oor teikenmaatskappye en identifiseer die korrekte besluitnemers
  • Genereer nuwe leads deur telefoon, e-pos, LinkedIn en ander platforms
  • Ontwikkel en handhaaf 'n sterk potensiële kliëntepyplyn
  • Volg leads konsekwent op totdat 'n gekwalifiseerde gesprek of vergadering verkry word
2. Kliënte & Vergaderings
  • Kontak potensiële kliënte professioneel
  • Kommunikeer met besigheidseienaars, direkteure en senior bestuur
  • Identifiseer kliënte se behoeftes en bepaal of hulle 'n geskikte potensiële kliënt is
  • Bespreek en koördineer vergaderings met potensiële kliënte
  • Bestuur die administrasie rondom vergaderings en opvolgaksies
  • Verseker dat alle vergaderings en opvolgaktiwiteite korrek aangeteken word
3. Administrasie & Rekordhouding
  • Hou prospect- en kliëntdatabasisse akkuraat en op datum
  • Teken oproepe, e-posse, LinkedIn-kommunikasie en opvolgaksies aan
  • Berei daaglikse en weeklikse beplanningslyste voor
  • Handhaaf akkurate rekords van leads, afsprake en verkoopsgeleenthede
  • Ondersteun algemene verkoops- en bemarkingsadministrasie
4. IT & Tegnologie
  • Basiese begrip van IT-terminologie en algemene IT-dienste
  • Goeie kennis van algemene IT-terme, webwerwe en tegnologieplatforms sal voordelig wees
  • Vermoë om vinnig nuwe tegniese konsepte aan te leer
  • Blootstelling aan Microsoft 365 sal voordelig wees
  • Kennis of ervaring met AI-tools soos Claude en ander AI-platforms sal 'n sterk voordeel wees
  • Gebruik tegnologie en AI kreatief om produktiwiteit en lead generation te verbeter
5. Sosiale Media & Bemarking
  • Help met die skep en plasing van kreatiewe inhoud op sosiale media
  • Identifiseer geleenthede om die maatskappy se aanlyn teenwoordigheid te verbeter
  • Skep interessante en professionele posts vir platforms soos LinkedIn en Facebook
  • Gebruik kreatiwiteit om potensiële kliënte se aandag te trek
  • Ondersteun algemene bemarkings- en promosie-aktiwiteite
Minimum Vereistes
  • Matriek / Graad 12
  • Minimum 2 jaar ondervinding in:
    • Verkope
    • Besigheidsontwikkeling
    • Televerkope
    • Bemarking
    • Kliënteverhoudinge
    • Of soortgelyke rol
  • Vlot in Afrikaans en Engels, gesproke en geskryf
  • Goeie telefoon- en e-poskommunasie
  • Sterk administratiewe vaardighede
  • Goeie rekenaarvaardighede
  • Betroubare vervoer om daagliks kantoor toe te kom
  • Moet bereid wees om voltyds on-site te werk
  • Sterk IT-kennis en begrip van tegnologie-terme sal baie voordelig wees
Kwalifikasie - Voordelig
'"n Diploma of graad in:"
  • Verkope
  • Bemarking
  • Besigheidsbestuur
  • Kommunikasie
  • Of 'n verwante veld
sal sterk voordelig wees.
Sleutelvaardighede
  • Sterk lead generation vaardighede
  • Uitstekende kommunikasievaardighede
  • Selfversekerd oor die telefoon
  • Sterk opvolgvermoë
  • Goeie administratiewe vermoë
  • Kreatiewe denke
  • Goeie IT- en tegnologiekennis
  • Sterk organisatoriese vaardighede
  • Microsoft 365 vaardighede
  • Vermoë om AI-tools effektief te gebruik
  • Goeie sosiale media vaardighede
  • Sterk probleemoplossingsvermoë
Persoonlike Eienskappe
  • Neem sterk inisiatief en eienaarskap van werk
  • Selfgemotiveerd en energiek
  • Ambisieus en resultaatgedrewe
  • Kreatief en dink buite die boks
  • Professioneel en goed versorg
  • Betroubaar en verantwoordelik
  • Goeie mensevaardighede
  • Nie bang vir verwerping nie
  • Volhardend met opvolg
  • Kan onafhanklik werk
  • Werk goed binne 'n span
  • Leergierig en tegnologie-georiënteerd
Get your free, confidential resume review.
or drag and drop your file here.
Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Verkoopverteenwoordiger / Sales Representative
Verkoopverteenwoordiger / Sales Representative

Pro-Match Recruitment • Wes-Kaap

On-site
ZAR 420,000 - 640,000
Verkoopsverteenwoordiger / Sales Representative
Verkoopsverteenwoordiger / Sales Representative

Werfnet • Cape Town

On-site
ZAR 320,000 - 520,000
Senior IT Tegnikus / Senior IT Technician
Senior IT Tegnikus / Senior IT Technician

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 240,000 - 360,000
Senior Program Administrateur/ Senior Program Administrator
Senior Program Administrateur/ Senior Program Administrator

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Junior IT Support Tegnikus / Junior IT Support Technician
Junior IT Support Tegnikus / Junior IT Support Technician

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 120,000 - 180,000
Digitale Bemarkingsadministrateur/ Digital Marketing Administrator
Digitale Bemarkingsadministrateur/ Digital Marketing Administrator

Werfnet • Johannesburg

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Frond-end Software Developer/ Frond-end Sagteware-ontwikkelaar (IT 19)
Frond-end Software Developer/ Frond-end Sagteware-ontwikkelaar (IT 19)

Probe Group • Pretoria

On-site
ZAR 335,000 - 558,000
Betroubare vervoer
Bedryfs- en Ondersteuningsbestuurder / Operations and Support Manager
Bedryfs- en Ondersteuningsbestuurder / Operations and Support Manager

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 600,000 - 900,000
IT Manager / IT Bestuurder (IT 23)
IT Manager / IT Bestuurder (IT 23)

Stor-Age Property REIT Limited • Centurion

On-site
ZAR 508,000 - 608,000
Own reliable transport
Algemene Bestuurder / General Manager
Algemene Bestuurder / General Manager

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 350,000 - 520,000