Stand out for this role — generate a tailored resume and cover letter in about a minute.
OVK Handel bied ’n uitnemende geleentheid vir matrieke om ’n vakleerling(Learnership) te volg in ons landbou-handel familie in Vrystaat. Die program gee praktiese blootstelling in die Handel-besigheid en leer die kandidaat van ons Retail-span om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsin sight te kry.
Na suksesvolle voltooiing van die program sal die kandidaat ’n NQF 5-kwalifikasie ontvang wat nasionaal erken word; die loopbaanleerprogram sluit in kursusse wat handel en landbouw betref en is
OVK Retail is looking for dynamic and ambitious candidates to join the OVK agriculture family. The successful candidate will gain practical exposure in the Retail business as well as the opportunity to work with our Retail team to learn new skills and gain business insight.
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Steynsrus
Kontrak : Kontrak
Sektor : Handel Noord
Sluitingsdatum : Woensdag, 30 September 2026
Uitstekende Loopbaan geleentheid vir Matrieks! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK…
OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.
Na suksesvolle voltooiing van die program sal die kandidate `n NQF 5 kwalifikasie ontvang wat geregistreer is op die Nasionale Kwalifikasie Raamwerk en wat nasionaal erken word.
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
OVK Retail is looking for dynamic and ambitious candidates to join the OVK agriculture family. The successful candidate will gain practical exposure in the Retail business as well as the opportunity to work with our Retail team to learn new skills and gain business insight.
Upon successful completion of the learner program, the candidate will receive a NQF 5 that is registered on the National Qualifications Framework and is recognised nationally
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Steynsrus
Kontrak : Kontrak
Sektor : Handel Noord
Sluitingsdatum : Woensdag, 30 September 2026