Admin Assistant

Werfnet

Pretoria

On-site

ZAR 123,000 - 167,000

Full time

5 days ago
Be an early applicant
Application generator

Turn this role into an interview — a resume and cover letter built around what this employer wants.

Get past ATS filters

Job summary

Werfnet se Pretoria-kantoor soek ’n ervare Administratiewe Assistent vir die daaglikse administrasie en operasionele ondersteuning van die onderneming. Die rol behels kliëntediens, dokumentasie, werkkaarte en koördinering van veldtegnici.

Minimum 3 jaar relevante administratiewe ervaring en uitstekende kommunikasievaardighede word verwag. Die pos is ideaal vir iemand wat onder druk kan funksioneer en akkuraatheid hoog op tarief het.

Qualifications

  • Minimum 3 jaar relevante administratiewe ervaring.
  • Werkervaring in diens-, instandhouding-, tegniese of veldgebaseerde onderneming sal voordelig wees.
  • Ervaring met werkkaarte, diensadministrasie of tegnikuskoördinering.
  • Kliëntediens en telefoniese kommunikasie-ervaring is voordelig.

Responsibilities

  • Kliënte- & Kommunikasieondersteuning: Behandel daaglikse kliëntnavrae en diensversoeke.
  • Werkkaarte & diensadministrasie: Skep/verwerk werkkaarte en ken dit aan tegnici.
  • Vloot- & tegnikusadministrasie: Monitoreer voertuie en tegnikusroetes.
  • Skedulering & operasionele onderr. : Koördineer diensafsprake en roetes.
  • Rekordhouding & algemene administrasie: Bestuur rekords en dokumentasie.

Skills

Administratiewe vaardighede
Aandag vir detail
Volg op & probleemoplossing
Kommunikasievaardighede
Multitasking
Tydsbestuur
Rekenaarvaardighede
Pastel
Data & dokumentasie

Tools

Microsoft Office
Pastel

Job description

Job description

Ligging: Murrayfield, PretoriaSalaris: R13 000 per maand Koste vir die Maatskappy (CTC)

OORSIG

’n Gevestigde diensonderneming in die plaagbeheerbedryf is op soek na ’n ervare, georganiseerde en detail-georiënteerde Administratiewe Assistent om die daaglikse administrasie en operasionele ondersteuning van die onderneming te behartig.
Die ideale kandidaat beskik oor minstens 3 jaar relevante administratiewe ervaring en is gemaklik met kliëntediens, dokumentasie, werkkaarte en die koördinering van veldtegnici.
Hierdie rol is ideaal vir iemand wat goed onder druk kan funksioneer, sterk opvolgvermoë het en daarvan hou om te verseker dat administratiewe prosesse, kliënteversoeke en tegnici se werkskedules akkuraat en belangsaaf afgehandel word.

SLEUTELVERANTWOORDELIKHEDE
1. Kliënte- & Kommunikasieondersteuning
  • Hanteer daaglikse kliëntenavrae per telefoon, e-pos en WhatsApp.
  • Neem kliënte se versoeke, diensnavrae en afsprake akkuraat op.
  • Communikeer diensbevestigings en opvolg aan kliënte.
  • Hanteer kliënte se navrae professioneel en verwys probleme waar nodig.
  • Handhaaf goeie langtermyn kliënteverhoudings deur vinnige en effektiewe kommunikasie.
  • Volg uitstaande kliënteversoeke en dienskwessies op.
2. Werkkaarte (Job Cards) & Diensadministrasie
  • Skep en verwerk werkkaarte vir beplande en dringende diensbesoeke.
  • Verseker dat werkkaarte korrek en volledig ingevul is.
  • Ken werkkaarte aan die toepaslike tegnici toe.
  • Monitor die status van uitstaande en voltooide werkkaarte.
  • Verwerk voltooide werkkaarte en verseker dat alle relevante dokumentasie ontvang is.
  • Kontroleer dat tegnici se diensbesonderhede akkuraat aangeteken is.
  • Volg onafgehandelde werkkaarte met tegnici op.
  • Hou akkurate rekords van kliënte se diensgeskiedenis.
3. Vloot- & Tegnikusadministrasie
  • Handhaaf administratiewe rekords vir die onderneming se voertuie en veld tegnikus.
  • Monitor voertuiglisensies, diensdatums, inspeksies en ander relevante dokumentasie.
  • Hou rekord van voertuigtoewysings aan tegnikus.
  • Koördineer voertuig- en tegnikusskedules waar nodig.
  • Volg voertuigonderhoud en diensvereistes op.
  • Verseker dat tegnikus oor die nodige dokumentasie en toerusting beskik.
  • Hou rekord van kilometers, brandstof en ander vlootverwante administrasie.
  • Identifiseer en rapporteer uitstaande vloot- of tegnikusadministrasie.
4. Skedulering & Operasionele Ondersteuning
  • Koördineer daaglikse diensafsprake en tegnikus se roetes.
  • Help met die beplanning van tegnikus se werkskedules.
  • Verseker dat kliënte betyds oor diensafsprake en veranderinge ingelig word.
  • Koördineer dringende diensversoeke en herskedulering.
  • Monitor daaglikse werkvloei en identifiseer administratiewe vertragings.
  • Ondersteun die operasionele span met algemene administratiewe take.
5. Rekordhouding & Algemene Administrasie
  • Handhaaf akkurate kliënte-, diens- en tegnikusrekords.
  • Liasseer dokumentasie en verseker dat rekords maklik opgespoor kan word.
  • Werk interne stelsels en databasisse gereeld op.
  • Verwerk en organiseer diensverwante dokumentasie.
  • Help met fakture, diensverslae en ander basiese administratiewe dokumente.
  • Stel eenvoudige administratiewe verslae op wanneer benodig.
MINIMUM VEREISTES
Ondervinning
  • Minimum 3 jaar relevante administratiewe ervaring.
  • Ondervinding in ’n diens-, instandhouding-, tegniese of veldgebaseerde onderneming sal sterk voordelig wees.
  • Ondervinding met werkkaarte, diensadministrasie of tegnikuskoördinering sal ’n groot voordeel wees.
  • Ondervinding in kliëntediens en telefoniese kommunikasie.
Vaardighede
  • Sterk administratiewe en organisatoriese vaardighede.
  • Uitstekende aandag aan detail.
  • Goeie opvolg- en probleemoplossingsvermoë.
  • Sterk kommunikasievaardighede.
  • Vermoë om verskeie take gelyktydig te bestuur.
  • Goeie tydsbestuur en vermoë om sperdatums te handhaaf.
  • Rekenaarvaardig en gemaklik met Microsoft Office.
  • Pastel
  • Vermoë om akkuraat met data, dokumentasie en rekords te werk.
Get your free, confidential resume review.
or drag and drop your file here.
Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Personal Assistant
Personal Assistant

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 134,000 - 167,000
Finance Administrator
Finance Administrator

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 240,000 - 320,000
Hybride werksomgewing
Junior Bookkeeper
Junior Bookkeeper

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 120,000 - 180,000
Junior Bookkeeper
Junior Bookkeeper

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
New Business Developer
New Business Developer

Pro-Match Recruitment • Centurion

On-site
ZAR 180,000 - 260,000
Portefeulje-administrateur/ Portfolio Administrator
Portefeulje-administrateur/ Portfolio Administrator

Pro-Match Recruitment • Hermanus

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Verkoopsverteenwoordiger / Sales Representative
Verkoopsverteenwoordiger / Sales Representative

Werfnet • Cape Town

On-site
ZAR 320,000 - 520,000
Senior Accountant
Senior Accountant

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 520,000 - 760,000
Junior Accountant
Junior Accountant

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 150,000 - 210,000
Finansiele Bestuurder/ Financial Manager
Finansiele Bestuurder/ Financial Manager

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 1,200,000 - 2,100,000