Enable job alerts via email!

Verkoopsbeampte/ Sales Representative

Ligpos

Pretoria

On-site

ZAR 200,000 - 300,000

Full time

24 days ago

Boost your interview chances

Create a job specific, tailored resume for higher success rate.

Job summary

Ligpos is op soek na 'n gemotiveerde en energieke verkoopsagent om bou-, verf- en instandhoudingsdienste aan 'n wye verskeidenheid kliënte te bemark. Hierdie rol bied 'n opwindende uitdaging met onbeperkbare verdienste deur kommissie en bonusgeleenthede. Flexibele werksure en groei moontlikhede na 'n vaste posisie is beskikbaar.

Benefits

Onbeperkbare verdienste deur kommissie
Persoonlike en professionele groei
Flexibele werksure

Qualifications

  • Eie vervoer, selfoon en rekenaar is noodsaaklik.
  • Voltyds beskikbaar om jou volle potensiaal te benut.

Responsibilities

  • Bemark die maatskappy se dienste aan nuwe en bestaande kliënte.
  • Aktief soek en werf nuwe kliënte.

Skills

Kommunikasievaardighede
Selfdissipline
Verkoopvaardighede

Education

Matriek of hoër kwalifikasie

Job description

Word Deel van Ons Dinamiese Verkoopspan! Verkoopsagent (Kommissie-gebaseerd)

Posisie: Verkoopsbeampte

Arbeidsveld: Verkope

Duur van Kontrak: Maand tot Maand

Vergoeding: Kommissie gebaseer (5% op verkope onder R250 000, R10 000 bonus oor R250 000 verkope)

Posbeskrywing

Ons is op soek na 'n gemotiveerde en energieke verkoopsagent wat sal help om ons topgehalte bou-, verf- en instandhoudingsdienste aan 'n wye verskeidenheid potensiële kliente te bemark. Hierdie rol bied nie net 'n opwindende uitdaging nie, maar ook uitstekende verdienpotensiaal deur ons kommissiestruktuur.

Jou Rol

  • Bemarking en Verkoop: Bemark die maatskappy se dienste aan nuwe en bestaande kliënte.
  • Kliëntwerwing: Aktief soek en werf nuwe kliënte om van ons dienste gebruik te maak.
  • Teiken: Bereik 'n minimum van 4 kwotasies per week (16 per maand).

Wat Maak Hierdie Pos Uniek?

  • Kommissie-gebaseerd: Verdien op jou prestasie – hoe meer jy verkoop, hoe meer verdien jy.
  • Bonusgeleenthede: Bereik R250 000 in verkope en kry R10 000 bonus elke maand.
  • Groeimoglikhede: Beweeg na 'n vaste posisie met salaris en mediese voordele, of bevorder tot area-bestuurder.

Vereistes:

  • Eie vervoer, selfoon en rekenaar is noodsaaklik.
  • Matriek of hoër kwalifikasie.
  • Uitstekende kommunikasievaardighede en 'n passie vir verkope.
  • Selfdissipline, toegewyde werk etiek en die vermoë om onafhanklik te werk.
  • Voltyds beskikbaar om jou volle potensiaal te benut.

Voordelige Vereistes:

  • Verkoop en/of bemarkings agtergrond.
  • Konstruksie-ervaring is 'n bonus, maar nie noodsaaklik nie.

Wat Jy Kan Verwag:

  • Flexibele werksure: Werk volgens jou eie skedule, maar dit is verkieslik om potensiële kliënte binne werksure te kontak.
  • Geen area beperkings nie: Werk op verskeie persele.
  • Opleiding: Ons verskaf basiese opleiding om jou in staat te stel om die werk suksesvol te verrig.

Hoe om aansoek te doen:

As jy gereed is om jou verkoopsloopbaan na die volgende vlak te neem, stuur jou CV en 'n kort motivering na [e-posadres] of kontak ons by [kontaknommer]. Sluit aan by 'n span wat resultate lewer en jou toekomstige sukses bevorder!

Voordele Van Die Pos

  • Onbeperkbare verdienste deur kommissie.
  • Persoonlike en professionele groei met opwindende vooruitgangsmoontlikhede.
  • Geen beperking op geografiese ligging nie – werk van enige plek.
Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.