Enable job alerts via email!

TERMYN VAKATURE: STAFVERPLEEGSTER, Huis Ravenzicht (Sluitingsdatum: 30 September 2025)

Badisa Charity

Cape Town

On-site

ZAR 200,000 - 300,000

Full time

Today
Be an early applicant

Job summary

'n Gesamentlike gesondheidsorgorganisasie in Kraaifontein is op soek na 'n Stafverpleegster vir 'n tydperk van 15 Oktober 2025 tot 28 Februarie 2026. Die ideale kandidaat moet geregistreer wees by SANC, 'n toepaslike opleiding hê, en 'n minimum van 4/5 jaar ondervinding hê. 'n Onderhandelbare salaris en ander verlofvoordele word aangebied. Aansoeke sluit op 30 September 2025.

Benefits

Ruim verlofvoordele

Qualifications

  • Registrasie by SANC.
  • Minimum van 4/5 jaar toepaslike ondervinding.
  • Vermoë om skofte te werk sonder die direkte bystand van ‘n Verpleegkundige.

Responsibilities

  • Versorging van bejaardes.
  • Rapporteer aan die Verpleegkundige in beheer.
  • Gee leiding aan versorgers vir dagtotdagfunksies.

Skills

Goeie menseverhoudings
Leiding kan gee
Afrikaans magtig
Engels magtig

Education

Toepaslike opleiding
Job description

Huis Ravenzicht is ʼn tehuis vir bejaardes in die Kraaifontein omgewing en ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

Ons het tans ‘n pos beskikbaar vir die periode 15 Oktober 2025 tot 28 Februarie 2026 vir ‘n Stafverpleegster. Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag. Die aangewese kandidaat sal regstreeks aan die Verpleegkundige in beheer rapporteer.

Vereistes
  • Registrasie by (SANC)
  • Toepaslike opleiding
  • Goeie kennis van versorging van bejaardes
  • Goeie menseverhoudings en moet kan funksioneer in spanverband
  • Bereidwilligheid om skofte te werk soos per diensrooster (sluit in dag, nag, naweke en publiekevakansiedae)
  • Geldige rybewys (verkieslik)
  • Afrikaans en Engels magtig wees
  • Minimum van 4/5 jaar toepaslike ondervinding
  • Vermoë om leiding te gee aan versorgers vir die effektiewe funksionering van dag tot dag funksies
  • Vermoë om skofte te werk sonder die direkte bystand van ‘n Verpleegkundige
  • Persoonlike indemniteitsversekering
Vergoeding

Onderhandelbare salaris en ruim verlofvoordele.

Sluitingsdatum: 30 September 2025

Diensaanvaarding: 15 Oktober 2026

Rig aansoek met ‘n volledige CV, bewyse van kwalifikasies en besonderhede van referente aan: care3@huisravenzicht.co.za

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.