Stand out for this role — generate a tailored resume and cover letter in about a minute.
OVK Handel is op soek na dinamiese Matrieks om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die handelbesigheid en saam met ons handelspan leer en vaardighede ontwikkel.
Vereistes sluit Gr. 12 en belangstelling in handel en landbou in; kopiere van raport of matrieksertifikaat benodig. Sluitingsdatum 30 September 2026, Bloemfontein.
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bloemfontein
Kontrak : Permanente
Sektor : Handel / Trade
Sluitingsdatum : Woensdag, 30 September 2026
Uitstekende Loopbaan geleentheid vir Matrieks! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by...
OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.
Takassistent in opleiding / Branch Assistant in training