An application made for this job — a tailored resume and cover letter that speak straight to the posting.
OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktyse blootstelling kry in die Handel besigheid en saam met ons Handelspan leer en groei.
Minimum Vereistes sluit Grade 12 (rekeningkunde, wiskunde, landbou en handelsvakke voordelig) en ’n belangstelling in handel en landbou en kliëntediens in. Aansoeke moet ’n afskrif van laaste skoolrapport/ matrieksertifikaat insluit.