Enable job alerts via email!

Silo Manager

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD

Noord-Kaap

On-site

ZAR 350,000 - 450,000

Full time

Yesterday
Be an early applicant

Job summary

'n Toonaangewende maatskappy in die graanbedryf soek 'n bestuurder om die silo effektief te bestuur en winsgewendheid te verseker. Vereiste is 'n Graad 12, met 4 jaar ondervinding in 'n bestuurs hoedanigheid. Kandidate moet goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels hê, sowel as sterk administratiewe en leierseienskappe. Hierdie pos bied 'n uitdagende omgewing met 'n fokus op finansiële bestuur en kliëntediens.

Qualifications

  • 4 jaar Graan / Silo ondervinding in bestuurs hoedanigheid.
  • Berokings kursus voltooi.
  • Graderings kursusse voltooi.
  • Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel.

Responsibilities

  • Bestuur silo teenoor begroting.
  • Bestuur van personeel.
  • Bestuur van kliëntediens.
  • Verseker gesonde finansiële bestuur en praktyke binne die afdeling.
  • Bestuur silo administratiewe funksies.

Skills

Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels
Rekenaarvaardig
Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoë
Ondervinding in die bestuur van begrotings en kostes
Goeie interpersoonlike vaardighede
Sterk leierseienskappe
Goeie kennis van die mark en besigheidsomgewing
Besigheidinsig

Education

Graad 12

Job description

Kern doel van die pos:

Effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 4 jaar Graan / Silo ondervinding in bestuurs hoedanigheid;
  • Berokings kursus voltooi;
  • Graderings kursusse voltooi;
  • Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig;
  • Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoë;
  • Ondervinding in die bestuur van begrotings en kostes;
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Sterk leierseienskappe;
  • Goeie kennis van die mark en besigheidsomgewing;
  • Besigheidinsig.

Verantwoordelikhede:

  • Bestuur silo teenoor begroting;
  • Bestuur van personeel;
  • Bestuur van kliëntediens;
  • Verseker gesonde finansiële bestuur en praktyke binne die afdeling;
  • Bestuur silo administratiewe funksies.

Main purpose of the position:

The effective management of the silo to ensure optimal profitability.

Minimum Requirements:

  • Grade 12;
  • 4 years Grain/ Silo experience in a management capacity;
  • Fumigation certificate;
  • Grain grading certificates completed;
  • Previous experience is the supervision and/or management of staff.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Excellent interpersonal skills;
  • Computer literate;
  • Strong administrative skills and organisation ability;
  • Experience in the management of budgets and costs;
  • Strong leadership skills;
  • Sound knowledge of the market and business environment;
  • Business insight.

Responsibilities:

  • Manage Silo to budget;
  • Management of staff;
  • Management of customer service;
  • Ensure sound financial practices within the department;
  • Manage Silo administrative functions.
Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.