A complete application in a minute
Tailored resume and cover letter, ready to send.
Werfnet in Pretoria soek 'n gemotiveerde SAICA- of SAIPA-klerk wat tans in sy/haar tweede of derde jaar van klerkskap is. Relevante praktiese ervaring by oudit- of rekenmeestersfirma is belangrik en 'n stewige grondslag in oudit-, rekeningkunde en belastingverwante werk word verwag.
Die rol behels interne en eksterne ouditwerk, opstel van jaarlikse finansiële state en ondersteuning met belastingaangeleenthede.
Ligging: Pretoria, Gauteng
Bedryf: Ouditfirma
'n Gevestigde ouditfirma in Pretoria is op soek na 'n gemotiveerde SAICA- of SAIPA-klerk wat tans in sy/haar tweede of derde jaar van klerkskap is.
Die ideale kandidaat moet reeds praktiese ervaring binne 'n oudit- of rekenmeestersfirma opgedoen het en oor 'n goeie grondslag in oudit-, rekeningkundige en belastingverwante werk beskik.
Hierdie is 'n uitstekende geleentheid vir 'n tweede- of derdejaar SAICA/SAIPA-klerk wat verdere blootstelling binne 'n ouditomgewing wil verkry en sy/haar professionele loopbaan wil bevorder.