Get a reply from this employer
Your resume and cover letter, tailored to exactly what they’re hiring for.
Werfnet in Ruimsig, Roodepoort Suid-Afrika soek ’n bekwame Ouditeur wat SAICA-artikels voltooi het om by ons ouditfirma aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die uitvoering en bestuur van ouditwerk, die opstel van finansiële state en die ondersteuning van kliënte met verwante finansiële en nakomingsvereistes.
Sleutelvereistes sluit graad of kwalifikasie in Rekeningkunde of Ouditkunde, goeie kennis van ouditprosesse, goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en
Posbenaming: Ouditeur
Ligging: Ruimsig, Roodepoort
Werksure: Voltyds
Ons is op soek na ’n bekwame en detailgerigte Ouditeur om by ons ouditfirma in Ruimsig, Roodepoort aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat moet sy/haar SAICA-artikels voltooi het en oor goeie tegniese kennis, professionele oordeel en sterk kliënteverhoudingsvaardighede beskik. Die persoon sal verantwoordelik wees vir die uitvoering en bestuur van ouditwerk, die opstel van finansiële state, en die ondersteuning van kliënte met verwante finansiële en nakomingsvereistes.
Die suksesvolle kandidaat sal onder andere verantwoordelik wees vir: